Impak met Esté Gross

Weeksdae
13:00 - 14:00

Luister nou

Volgende

Verslag uitgereik, vyf jaar ná brand ontstaan in Johannesburgse-gebou

8 November 2023

‘n DA-lid van die Gautengse Provinsiale Wetgewer, Jack Bloom sê die Bank van Lisabon-brandtragedie kon voorkom gewees het as die provinsiale regeringsdepartemente aan die nodige veiligheidswetgewing voldoen het.

Die verslae, wat vanoggend vyf jaar ná die brand openbaar gemaak is, kritiseer die departemente van gesondheid en menslike nedersettings omdat hulle die Wet op Bedryfsgesondheid en Veiligheid oortree het.

Volgens die verslag is ‘n verwarmer nie afgeskakel nie. Dié departemente, wat die huurders was ten tyde van die brand, het nie die verpligte brandrisikobeoordeling uitgevoer nie.

Bloom sê sy party wil hê dat iemand vir die nalatigheid verantwoordelik gehou moet word.

Drie branbestryders is dood toe die 31-verdieping gebou op 31 Augustus 2018 aan die brand geslaan het. Die brand het op die 23ste vloer ontstaan.

Die oorblyfsels van die gebou is in 2019 gesloop.

Foto: EWN

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

b1c1114b57e7f27b20fdcc84c7bdc4628109d182=w700

Panyaza Lesufi verklaar die DA as ‘n vyand van ANC

Amazing sunset at savannah plains in Tsavo East National Park, Kenya

Afrika het sy warmste dekade nóg beleef

Pieter_Groenewald

3 000 paroolgangers in een jaar wéér tronk toe

Kleinfontein

Kleinfontein verwelkom die stigting van ‘n Burgemeestersubkomitee rakende gemeenskappe

SABC Building in Aukland Park 02/08/05 pix robbie tshabalala

“Swak bestuursbesluite lei tot finansiële nood by die SAUK”

Ander Nuus Artikels

SABC Building in Aukland Park 02/08/05 pix robbie tshabalala
SAUK TV-nuus skuif binnekort weer na ‘n vroeër tydgleuf
Gq_5ZqlXwAA4loq
John Steenhuisen besoek ook VSA – wil handelsverhoudinge versterk
Joe-biden-scaled
Joe Biden met prostaatkanker gediagnoseer
b1c1114b57e7f27b20fdcc84c7bdc4628109d182=w700
Panyaza Lesufi verklaar die DA as ‘n vyand van ANC
Amazing sunset at savannah plains in Tsavo East National Park, Kenya
Afrika het sy warmste dekade nóg beleef

Impak met Esté Gross

Weeksdae
13:00 - 14:00

Luister nou

Volgende