Vanaand met Pienaar Lochner

Weeksdae
18:00 - 22:00

Luister nou

Volgende

Verslag toon “rassediskriminasie” in Suid-Afrika

10 Junie 2021

Die vakbond, Solidariteit het vanoggend ‘n verslag bekend gemaak oor die voortslepende tendens van rassediskriminasie in Suid-Afrika. 

Die hoof van Solidariteit se Navorsingsinstituut, Connie Mulder sê vanuit ‘n meningspeiling, wat deur naganoeg 4 800 respondente ingevul is, kan afgelei word dat ras feitlik allesoorheersend in Suid-Afrika is.

Mulder sê nie net word mense daagliks volgens ras geklassifiseer nie, maar respondente is dit eenparig dat “jou ras jou regte in Suid-Afrika bepaal.”

LEES OOK: SOLIDARITEIT EN AFRIFORUM IN HOF OOR BEWEERDE RASGEBASEERDE TOERISME-FONDS


Hy meen volgens Solidariteit is die situasie wat tans in Suid-Afrika heers, totaal abnormaal en meen dat die regering se aandrang op “apartheidtipe rasseklassifikasie, enorme skade aan rasseverhoudinge veroorsaak.”

Mulder meen: “besonder onrusbarend is die feit dat die regering se rasregulering neerslag begin vind in basiese interpersoonlike interaksies en dienslewering van die regering.”

Volgens hom vorm hierdie verslag ook deel van ʼn groter klagte wat Solidariteit later vanjaar by die Verenigde Nasies se komitee vir die uitwissing van alle vorme van rassediskriminasie gaan lê.

LEES OOK: POLISIEBEAMPTES ONTSLAAN NA VALSE BESKULDIGING VAN K-WOORD-GEBRUIK

Hoop, Glo, Leef in Afrikaans.
Jou ondersteuning versterk Afrikaanse media. Hou jou taal op die lug.
Klik hier.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

Cyril-4-1

Nuusbrief: “Suid-Afrika speel ‘n belangrike rol in die transformasie van Afrika se ekonomie”

Tiger Brands beverage manufacturing facility in South Africa

Voedselprodusent maak skikkingsaanbod na 2017 se listeriose-uitbreking

GquJsHhXAAAiYuq

AfriForum ondersteun 49 Suid-Afrikaners se besluit om ‘n “beter lewe in die VSA te soek”

Plastic view

PLASTIC VIEW MAAK DRAAI IN DIE PARLEMENT

Internasionale perspektief

Die Suid-Tirool-model moet globaal meer aandag kry

Ander Nuus Artikels

Repliek
Van Wiskunde tot werk
GRVyh6TbEAAnjIT
Omstrede vroedvrou ontken aanklagtes teen haar
CYRIL IVOOR
“49 Vlugtelinge word nie sleg behandel in SA nie,” sê Ramaphosa
Cyril-4-1
Nuusbrief: “Suid-Afrika speel ‘n belangrike rol in die transformasie van Afrika se ekonomie”
Tiger Brands beverage manufacturing facility in South Africa
Voedselprodusent maak skikkingsaanbod na 2017 se listeriose-uitbreking

Vanaand met Pienaar Lochner

Weeksdae
18:00 - 22:00

Luister nou

Volgende