Verslag: Meer motorbotsings weens selfoongebruik as jaag


Luister nou

Volgende

Verslag: Meer motorbotsings weens selfoongebruik as jaag

11 Februarie 2025

Discovery Insure sê dat meer motorbotsings in Suid-Afrika die gevolg is van bestuurders wat met selfone doenig is, as wat veroorsaak word deur bestuurders wat te vinnig ry.

Dié maatskappy se uitvoerende hoof, Robert Attwell het die bevindings van ‘n opname gedeel tydens die bekendmaking van die sogenaamde Vitality Car Rating-program.

Inligting wat oor die afgelope dertien jaar ingesamel is – met behulp van botsingsverslae, versekeringseise en bestuurders se optrede –  word gebruik om dié verslag saam te stel.

Die inligting strook met ‘n soortgelyke bevinding deur MasterDrive, wat bereken dat nagenoeg 25% van motorbotsings die gevolg is van foongebruik.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

insignia-air-fryer

Meer as 3-miljoen lugbraaiers herroep weens vlamme, oorverhitting

Untitled design

Menslike as langs Weskuspad gestort

gt1776021

Nóg ‘n KZN-strand sluit oor watergehalte

ENOCH2

Minister sê hy sal nié bedank nie

maxresdefault

Nuuskommentaar: Ongerymdhede in Netbal SA nie nuut

Ander Nuus Artikels

pexels-shvets-production-9775854
Solidariteit eis einddatum vir “rassewette wat deur Suid-Afrikaners verwerp word”
SENZO-MCHUNU
Die minister van polisie vra om verskoning nadat hy skoolhoof van verkragting beskuldig
Tshwane-water - foto met erkenning aan Randwater
VF Plus eis dringende optrede met Tshwane-watervoorsiening
insignia-air-fryer
Meer as 3-miljoen lugbraaiers herroep weens vlamme, oorverhitting
Untitled design
Menslike as langs Weskuspad gestort

Verslag: Meer motorbotsings weens selfoongebruik as jaag


Luister nou

Volgende