Verpligte inentings “grondwetlik toelaatbaar”


Luister nou

Volgende

Verpligte inentings “grondwetlik toelaatbaar”

4 Oktober 2021

Die Menseregtekommissie (MRK) sê hoewel die Grondwet die reg van die individu beskerm, kan dit ‘n ingewikkelde regskwessie word indien die regering besluit om inentings verpligtend te maak.

Die MRK het gereageer op president Cyril Ramaphosa se toespraak Donderdagaand waarin hy aangekondig het dat die gesondheidsdepartement besig is om inentingsertifikate te ontwikkel.

Die kommissie meen mense se huiwering om ingeënt te word, tesame met berigte dat inentings verplig kan word sorg vir vurige debatte. Die vraag bly egter of verpligte inentings mense se menseregte sal skend. 

Die MRK sê hoewel die Grondwet mense se vryheid van keuse beskerm, bevind ons, ons tans midde in ‘n pandemie wat kán beteken dat algemene wetgewing, wat inentings verplig, die Grondwet kan uitoorlê.

“Given that the pandemic is an existential crisis that affects all human beings and implicates both rights and responsibilities, it is highly likely that a general law, mandating vaccination will pass constitutional manner.”

– MRK

Die MRK sê verder dat hy Covid-19-inentings ten volle ondersteun omdat die bewyse daar is dat die voordele swaarder weeg as enige moontlike nadele. Die kommissie sê ondanks sy uitlatings oor verpligte inentings ondersteun hy staats vrywillige inentings.

https://twitter.com/SAHRCommission/status/1444922970149900288

Stem vir die Aitsa’s

Klik hier

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

insignia-air-fryer

Meer as 3-miljoen lugbraaiers herroep weens vlamme, oorverhitting

Untitled design

Menslike as langs Weskuspad gestort

gt1776021

Nóg ‘n KZN-strand sluit oor watergehalte

ENOCH2

Minister sê hy sal nié bedank nie

maxresdefault

Nuuskommentaar: Ongerymdhede in Netbal SA nie nuut

Ander Nuus Artikels

pexels-shvets-production-9775854
Solidariteit eis einddatum vir “rassewette wat deur Suid-Afrikaners verwerp word”
SENZO-MCHUNU
Die minister van polisie vra om verskoning nadat hy skoolhoof van verkragting beskuldig
Tshwane-water - foto met erkenning aan Randwater
VF Plus eis dringende optrede met Tshwane-watervoorsiening
insignia-air-fryer
Meer as 3-miljoen lugbraaiers herroep weens vlamme, oorverhitting
Untitled design
Menslike as langs Weskuspad gestort

Verpligte inentings “grondwetlik toelaatbaar”


Luister nou

Volgende