Vanaand met Pienaar Lochner

Weeksdae
18:00 - 22:00

Luister nou

Volgende

Verpligte Covid-19-inenting tree 2022 in werking by die Universiteit van Kaapstad

20 Oktober 2021

Die raad van die Universiteit van Kaapstad het ‘n beginselbesluit geneem om inentings teen Covid-19 verpligtend te maak vir diegene wat toegang tot die kampus wil hê.

Die beleid sal op 1 Januarie 2022 in werking tree en is van toepassing op personeel sowel as studente.

Voornemende studente sal bewys van inenting moet lewer alvorens hulle by die instelling sal kan registreer vir die nuwe akademiese jaar.

‘n Woordvoerder van die universiteit, Elijah Moholola sê die raad het die bestuur opdrag gegee om voort te gaan met die inwerkingstelling van die beleid en die praktiese uitvoering daarvan – met inbegrip van beleid en prosesse wat van toepassing sal wees op uitsonderings.

https://twitter.com/UCT_news/status/1450743130370740226

Stem vir die Aitsa’s

Klik hier

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

Kleinfontein

Kleinfontein verwelkom die stigting van ‘n Burgemeestersubkomitee rakende gemeenskappe

SABC Building in Aukland Park 02/08/05 pix robbie tshabalala

“Swak bestuursbesluite lei tot finansiële nood by die SAUK”

FlySafair-to-offer-fly-now-pay-later-solution-800x400 (1)

Kajuitkonsternasie oor ’n botteltjie water

Untitled design (5)

Paaie in die Ekurhuleni-metro óók deurspek met slaggate

Gq-hV1-WIAAgdFh

Adjunk-burgemeester lê die Tshwane-metro se konsepbegroting voor

Ander Nuus Artikels

b1c1114b57e7f27b20fdcc84c7bdc4628109d182=w700
Panyaza Lesufi verklaar die DA as ‘n vyand van ANC
Amazing sunset at savannah plains in Tsavo East National Park, Kenya
Afrika het sy warmste dekade nóg beleef
Pieter_Groenewald
3 000 paroolgangers in een jaar wéér tronk toe
Kleinfontein
Kleinfontein verwelkom die stigting van ‘n Burgemeestersubkomitee rakende gemeenskappe
SABC Building in Aukland Park 02/08/05 pix robbie tshabalala
“Swak bestuursbesluite lei tot finansiële nood by die SAUK”

Vanaand met Pienaar Lochner

Weeksdae
18:00 - 22:00

Luister nou

Volgende