Vanaand met Pienaar Lochner

Weeksdae
18:00 - 22:00

Luister nou

Volgende

Veroordeelde moordenaar met selfoon in sel betrap

10 Julie 2023

Die voormalige polisiebeampte en veroordeelde reeksmoordenaar, Nomia Rosemary Ndlovu, is met ‘n selfoon in haar tronksel betrap. 

Ndlovu is aan die einde van 2021 tot ses keer lewenslange gevangenisstraf gevonnis vir die moorde op verskeie van haar familielede.

Sy sal na verwagting komende Woensdag, 12 Julie ook in die Kempton Park-landdroshof verskyn in verband met nóg ‘n moordverhoor.

Sy sal intussen ook intern deur die departement van korrektiewe dienste aangekla word ná sy met die selfoon betrap is. Volgens die departement sal sekere voordele van haar onttrek word.

Foto: EWN

KOOP NOU KAARTJIES – https://itickets.co.za/events/472390

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

GrYgh3mW8AA78LQ

Centurion-kragonderbreking: Metro kan nog nie oor hersteltyd sê nie

0000800397_resized_oscarmabuyane1022

Oos-Kaapse premier word deel van misdaadstatistiek – ondanks polisiebewaking

School,Classroom,With,Blackboard

Departement van onderwys veroordeel aanval op leerling

Gwede2-1

Gwede Mantashe SA se “nuwe president” – net tydelik

ChatGPT Image May 19, 2025, 03_15_29 PM

Malema: “Ramaphosa se besoek na VSA is ‘n mors van tyd”

Ander Nuus Artikels

GrYgh3mW8AA78LQ
Voormalige burgemeester vaar uit oor brandende substasies
Matriekeksamen
Onderwysdepartement stel raad saam om 30%-slaagsyfer te heroorweeg
GrWax5CXIAAmt93
Wraakpornografie is nou onwettig in die VSA na Trump ‘n wet onderteken
GrYgh3mW8AA78LQ
Centurion-kragonderbreking: Metro kan nog nie oor hersteltyd sê nie
0000800397_resized_oscarmabuyane1022
Oos-Kaapse premier word deel van misdaadstatistiek – ondanks polisiebewaking

Vanaand met Pienaar Lochner

Weeksdae
18:00 - 22:00

Luister nou

Volgende