Aand met Jaco Versfeld

Sondae
17:00 - 00:00

Luister nou

Volgende

Vermeende stroper in Krugerwildtuin deur olifant doodgetrap

22 Oktober 2021

Wildbewaarders in die Krugerwildtuin het in die Stolznek-gebied op die oorskot van ‘n man afgekom wat moontlik deur ‘n olifant doodgetrap is.

‘n Woordvoerder van SANParke, Isaach Phaahla sê die man was vermoedelik ‘n stroper en dit wil voorkom asof sy makkers sy oorskot tot op ‘n brandbaan gedra het en hom daar gelos het vir owerhede om te vind.

Geen toerusting of wapens is by die man gekry nie en veldwagters kon ook geen teken vind dat diere in die omgewing gestroop is nie.

Die oorskot is in die omgewing van Stoltznek gevind en die polisie het ‘n geregtelike doodsondersoek gelas.

Stem vir die Aitsa’s

Klik hier

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

Kleinfontein

Kleinfontein verwelkom die stigting van ‘n Burgemeestersubkomitee rakende gemeenskappe

SABC Building in Aukland Park 02/08/05 pix robbie tshabalala

“Swak bestuursbesluite lei tot finansiële nood by die SAUK”

FlySafair-to-offer-fly-now-pay-later-solution-800x400 (1)

Kajuitkonsternasie oor ’n botteltjie water

Untitled design (5)

Paaie in die Ekurhuleni-metro óók deurspek met slaggate

Gq-hV1-WIAAgdFh

Adjunk-burgemeester lê die Tshwane-metro se konsepbegroting voor

Ander Nuus Artikels

b1c1114b57e7f27b20fdcc84c7bdc4628109d182=w700
Panyaza Lesufi verklaar die DA as ‘n vyand van ANC
Amazing sunset at savannah plains in Tsavo East National Park, Kenya
Afrika het sy warmste dekade nóg beleef
Pieter_Groenewald
3 000 paroolgangers in een jaar wéér tronk toe
Kleinfontein
Kleinfontein verwelkom die stigting van ‘n Burgemeestersubkomitee rakende gemeenskappe
SABC Building in Aukland Park 02/08/05 pix robbie tshabalala
“Swak bestuursbesluite lei tot finansiële nood by die SAUK”

Aand met Jaco Versfeld

Sondae
17:00 - 00:00

Luister nou

Volgende