Vermeende brandstigter na gewone gevangenis oorgeplaas


Luister nou

Volgende

Vermeende brandstigter na gewone gevangenis oorgeplaas

19 Januarie 2022

Die Wes-Kaapse Hooggeregshof het beveel dat die aanhouding van die vermeende brandstigter van die parlement, Zandile Mafe in die Valkenberg-psigiatriese hospitaal,  onwettig is en dat hy vandag na ‘n gewone gevangenis oorgeplaas moet word.    

Dit volg nadat Mafe se regspan geappelleer het teen ‘n vorige hofbevel waarvolgens hy vir sielkundige waarneming van 30 dae gestuur is. Hy is vroeër met paranoïse skisofrenie gediagnoseer.

Mafe sal Saterdag om borgtog aansoek doen, maar sal waarskynlik nie self in die hof kan wees nie, aangesien hy met Covid-19 gediagnoseer is en in self-afsondering sal wees.   

Mafe is van ‘n skedule ses oortreding aangekla, wat beteken dat hy sal moet bewys dat hy vertrou kan word om weer in die hof te verskyn indien hy op borgtog vrygelaat word. Intussen is verneem dat die Valke se eenheid vir misdaad teen die staat blykbaar in besit is van beeldmateriaal wat toon hoe Mafe die brand in die parlement gestig het. Die beeldmateriaal toon glo hoe Mafe ‘n vloeistof uitgooi en aan die brand steek.  

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

Screenshot 2025-05-09 145302

Minister van verdediging loop vergadering mis oor DRK-troepe weens Rusland besoek

Photography for Brenthurst Wealth Management in July 2017  by Jeremy Glyn. 
+27828523747

Magnus Heystek oor beleggings in onsekere tye

GNOwtCrWUAAJNit

Islamitiese staat van Afrika wil politiek betree

Screenshot 2025-05-09 105122

IPL T20-kriekettoernooi opgeskort weens konflik

POTTE

Tweepot: 75% van Suid-Afrikaners onttrek weer geld

Ander Nuus Artikels

Plastic view
PLASTIC VIEW MAAK DRAAI IN DIE PARLEMENT
Internasionale perspektief
Die Suid-Tirool-model moet globaal meer aandag kry
Office-Johannesburg
“Johannesburg kan nie meer van krisis tot krisis voortstrompel”
Screenshot 2025-05-09 145302
Minister van verdediging loop vergadering mis oor DRK-troepe weens Rusland besoek
Photography for Brenthurst Wealth Management in July 2017  by Jeremy Glyn. 
+27828523747
Magnus Heystek oor beleggings in onsekere tye

Vermeende brandstigter na gewone gevangenis oorgeplaas


Luister nou

Volgende