Vermeende Boko Haram lid in Mamelodi vasgetrek


Luister nou

Volgende

Vermeende Boko Haram lid in Mamelodi vasgetrek

27 Desember 2021

Die polisie in Gauteng het ‘n groot deurbraak gemaak, na hy een van die mees berugte misdadigers in Mamelodi in hegtenis geneem het.

Die 31 jarige verdagte is glo deel van die Boko Haram bende, wat inwoners van Mamelodi al vir maande lank teister. Hy is gister in hegtenis geneem, en sal môre in die hof verskyn.

Hy staar klagte van roof, afpersing en intimidasie in die gesig.

Die provinsiale polisiekommisaris in Gauteng, Elias Mawela het die inhegtenisname verwelkom, en sê die polisie maak vordering om gemeenskappe te beskerm teen geweldadige bendes. 

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

ENOCH

Minister Godongwana lewer vir die 3de keer sy begrotingsrede

Untitled design (2)

Hoëgehalte Brandstof van DSL Fuels – Beter vir Enjins, Beter vir Jou Besigheid

GraUysfXsAAcdKU

Solidariteit doen ‘n beroep op Ramaphosa om stappe aan te kondig om verhouding met VSA te herstel

Geld-1

Verbruikersprysinflasie nou op 2,8%

IMG-20220418-WA0228

Addo-park maak geskiedenis met die verskuiwing van 42 olifante

Ander Nuus Artikels

Screenshot 2025-05-21 123804
Nuuskommentaar: Internasionale Museumdag (18 Mei) se oproep tot ons
GreTTOMXoAArt_c
“Apartheidsbelasting” van die hand gewys
Grekf-sXIAACXI5
Politieke partye, organisasies reageer op die derde begroting
ENOCH
Minister Godongwana lewer vir die 3de keer sy begrotingsrede
Untitled design (2)
Hoëgehalte Brandstof van DSL Fuels – Beter vir Enjins, Beter vir Jou Besigheid

Vermeende Boko Haram lid in Mamelodi vasgetrek


Luister nou

Volgende