Aand met Jaco Versfeld

Sondae
17:00 - 00:00

Luister nou

Volgende

Verligting kom dalk volgende week by die petrolpompe

2 September 2022

Die Outomobiel Assosiasie – die AA – sê voorlopige data dui daarop dat Suid-Afrikaners vanaf volgende week verligting by die petrolpompe kan verwag. 

Volgens die AA dui data deur die Sentrale Energiefonds, wat nog nie geoudit is nie, daarop dat die brandstofprys aansienlik kan daal, wanneer September se pryse die 7de September in werking tree. 

Die AA se woordvoerder, Layton Beard sê 95- en 93-oktaan petrol kan onderskeidelik met R2,35 per liter en R2,18 per liter daal. Diesel kan met tussen 77- en 88 sent per liter daal. 

Ook Paraffien kan 82-sent per liter goedkoper word. Beard sê indien die rand bestendig bly teen die Amerikaanse dollar sal verbruikers teen volgende week ‘n groot sug van verligting slaak.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

Kleinfontein

Kleinfontein verwelkom die stigting van ‘n Burgemeestersubkomitee rakende gemeenskappe

SABC Building in Aukland Park 02/08/05 pix robbie tshabalala

“Swak bestuursbesluite lei tot finansiële nood by die SAUK”

FlySafair-to-offer-fly-now-pay-later-solution-800x400 (1)

Kajuitkonsternasie oor ’n botteltjie water

Untitled design (5)

Paaie in die Ekurhuleni-metro óók deurspek met slaggate

Gq-hV1-WIAAgdFh

Adjunk-burgemeester lê die Tshwane-metro se konsepbegroting voor

Ander Nuus Artikels

b1c1114b57e7f27b20fdcc84c7bdc4628109d182=w700
Panyaza Lesufi verklaar die DA as ‘n vyand van ANC
Amazing sunset at savannah plains in Tsavo East National Park, Kenya
Afrika het sy warmste dekade nóg beleef
Pieter_Groenewald
3 000 paroolgangers in een jaar wéér tronk toe
Kleinfontein
Kleinfontein verwelkom die stigting van ‘n Burgemeestersubkomitee rakende gemeenskappe
SABC Building in Aukland Park 02/08/05 pix robbie tshabalala
“Swak bestuursbesluite lei tot finansiële nood by die SAUK”

Aand met Jaco Versfeld

Sondae
17:00 - 00:00

Luister nou

Volgende