“Verkiesingsuitslae is die rede vir ‘n groot kabinet”


Luister nou

Volgende

“Verkiesingsuitslae is die rede vir ‘n groot kabinet”

4 Julie 2024

Die minister in die presidensie, Khumbudzo Ntshavheni, sê die verkiesingsuitslag en ooreenkoms vir die regering van nasionale eenheid het dit onmoontlik vir president Cyril Ramaphosa gemaak om sy kabinet te verklein soos hy voorheen belowe het.

Ntshaveni het die stelling vroeër vandag tydens die eerste mediakonferensie van die RNE-kabinet gemaak. 

Dít nadat adjunk-president Paul Mashatile, 32 nuwe ministers en 43 adjunkministers gister beëdig en verskeie uitlatings dat die kabinet groot en opgeblase is.

Ntshavhenin meen die grootte van die uitvoerende gesag is ’n gevolg van die verkiesingsuitslag en die behoefte aan inklusiwiteit. 

Sy het bygevoeg dat nasionale belange soos demografie, geografiese verspreiding, jeug- en geslagsverteenwoordiging ook in ag geneem moes word.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

insignia-air-fryer

Meer as 3-miljoen lugbraaiers herroep weens vlamme, oorverhitting

Untitled design

Menslike as langs Weskuspad gestort

gt1776021

Nóg ‘n KZN-strand sluit oor watergehalte

ENOCH2

Minister sê hy sal nié bedank nie

maxresdefault

Nuuskommentaar: Ongerymdhede in Netbal SA nie nuut

Ander Nuus Artikels

pexels-shvets-production-9775854
Solidariteit eis einddatum vir “rassewette wat deur Suid-Afrikaners verwerp word”
SENZO-MCHUNU
Die minister van polisie vra om verskoning nadat hy skoolhoof van verkragting beskuldig
Tshwane-water - foto met erkenning aan Randwater
VF Plus eis dringende optrede met Tshwane-watervoorsiening
insignia-air-fryer
Meer as 3-miljoen lugbraaiers herroep weens vlamme, oorverhitting
Untitled design
Menslike as langs Weskuspad gestort

“Verkiesingsuitslae is die rede vir ‘n groot kabinet”


Luister nou

Volgende