Huis Toe

Weeksdae
16:00 - 18:00

Luister nou

Volgende

Verfilming van 7de Laan hervat Donderdag

6 September 2023

Verfilming aan die gewilde sepie, 7de Laan, sal hervat nadat produksie Maandag (4 September) gestaak is weens die openbare uitsaaier, die SAUK se versuim om dié produksiemaatskappy, Danie Odendaal-produksies te betaal.

Produksie aan die oorblywende 45 episodes sal môre (7 September) hervat word. Akteurs is per brief Sondagoggend ingelig dat hulle tot verdere kennisgewing nie vir werk aan te meld nie.

Alle oorblywende episodes moet voor 24 Oktober by Sasani Studios verfilm word. Volgens die produksiemaatskappy is die volle bedrag aan hulle verskuldig nog nié betaal nie, maar het hulle genoeg ontvang om wel voort te gaan.

Hierdie episodes sal 7de Laan op die lug hou vir sy laaste seisoen, met die laaste episode wat op 26 Desember gebeeldsend sal word.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

Tiger Brands beverage manufacturing facility in South Africa

Voedselprodusent maak skikkingsaanbod na 2017 se listeriose-uitbreking

GquJsHhXAAAiYuq

AfriForum ondersteun 49 Suid-Afrikaners se besluit om ‘n “beter lewe in die VSA te soek”

Plastic view

PLASTIC VIEW MAAK DRAAI IN DIE PARLEMENT

Internasionale perspektief

Die Suid-Tirool-model moet globaal meer aandag kry

Office-Johannesburg

“Johannesburg kan nie meer van krisis tot krisis voortstrompel”

Ander Nuus Artikels

GRVyh6TbEAAnjIT
Omstrede vroedvrou ontken aanklagtes teen haar
CYRIL IVOOR
“49 Vlugtelinge word nie sleg behandel in SA nie,” sê Ramaphosa
Cyril-4-1
Nuusbrief: “Suid-Afrika speel ‘n belangrike rol in die transformasie van Afrika se ekonomie”
Tiger Brands beverage manufacturing facility in South Africa
Voedselprodusent maak skikkingsaanbod na 2017 se listeriose-uitbreking
GquJsHhXAAAiYuq
AfriForum ondersteun 49 Suid-Afrikaners se besluit om ‘n “beter lewe in die VSA te soek”

Huis Toe

Weeksdae
16:00 - 18:00

Luister nou

Volgende