Agt tot Tien Kantien

Maandae tot Vrydae
08:00 - 10:00

Luister nou

Volgende

Verdagtes vasgetrek na boervrou en plaaswerker aangerand is

7 September 2022

Plaasveiligheidsgroepe en die polisie in die omgewing van Leandra en Kinross in Mpumalanga het vanoggend ‘n groep plaasaanvallers vasgetrek nadat hulle ‘n boervrou verskeie kere met ‘n mes gesteek het en ‘n plaaswerker toegetakel het.    

Volgens Jacques Alberts van die Stratcon-veiligheidsmaatskappy sê die vrou het blykbaar drie messteekwonde in die bobeen en boud opgedoen en die plaaswerker is erg aangerand.  Dit is nog nie duidelik of die plaaseienaar ook beseer is nie.   

Alberts sê hulle het ‘n vermoedelik gesteelde windbuks asook ‘n sak met huis- en kluissleutels naby die N17 hoofeg gevind deur ‘n hommeltuig in te span.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

Cyril-4-1

Nuusbrief: “Suid-Afrika speel ‘n belangrike rol in die transformasie van Afrika se ekonomie”

Tiger Brands beverage manufacturing facility in South Africa

Voedselprodusent maak skikkingsaanbod na 2017 se listeriose-uitbreking

GquJsHhXAAAiYuq

AfriForum ondersteun 49 Suid-Afrikaners se besluit om ‘n “beter lewe in die VSA te soek”

Plastic view

PLASTIC VIEW MAAK DRAAI IN DIE PARLEMENT

Internasionale perspektief

Die Suid-Tirool-model moet globaal meer aandag kry

Ander Nuus Artikels

Repliek
Van Wiskunde tot werk
GRVyh6TbEAAnjIT
Omstrede vroedvrou ontken aanklagtes teen haar
CYRIL IVOOR
“49 Vlugtelinge word nie sleg behandel in SA nie,” sê Ramaphosa
Cyril-4-1
Nuusbrief: “Suid-Afrika speel ‘n belangrike rol in die transformasie van Afrika se ekonomie”
Tiger Brands beverage manufacturing facility in South Africa
Voedselprodusent maak skikkingsaanbod na 2017 se listeriose-uitbreking

Agt tot Tien Kantien

Maandae tot Vrydae
08:00 - 10:00

Luister nou

Volgende