Jaco Versfeld Aand

Saterdae
17:00 - 23:00

Luister nou

Volgende

Verdagte vandag in die hof ná moord op 10 mense

24 April 2023

’n 27-jarige verdagte sal na verwagting vandag in die Pietermaritzburg-landdroshof verskyn in verband met die moord op tien mense – van een gesin – Vrydag in Imbali in die KwaZulu-Natalse middellande.

Daar word beweer dat ‘n groep gewapende mans die huis bestorm en op die gesin losgebrand het.

Een verdagte is tydens ‘n skietgeveg met die polisie dood, terwyl ‘n ander gewond is en steeds in die hospitaal is.

Die KwaZulu-Natalse polisiewoordvoerder, brigadier Jay Naicker, sê beamptes het ‘n soektog na nóg ‘n verdagte van stapel laat loop.

https://twitter.com/IanCameron23/status/1649337539830902785

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

Screenshot 2025-05-09 145302

Minister van verdediging loop vergadering mis oor DRK-troepe weens Rusland besoek

Photography for Brenthurst Wealth Management in July 2017  by Jeremy Glyn. 
+27828523747

Magnus Heystek oor beleggings in onsekere tye

GNOwtCrWUAAJNit

Islamitiese staat van Afrika wil politiek betree

Screenshot 2025-05-09 105122

IPL T20-kriekettoernooi opgeskort weens konflik

POTTE

Tweepot: 75% van Suid-Afrikaners onttrek weer geld

Ander Nuus Artikels

Plastic view
PLASTIC VIEW MAAK DRAAI IN DIE PARLEMENT
Internasionale perspektief
Die Suid-Tirool-model moet globaal meer aandag kry
Office-Johannesburg
“Johannesburg kan nie meer van krisis tot krisis voortstrompel”
Screenshot 2025-05-09 145302
Minister van verdediging loop vergadering mis oor DRK-troepe weens Rusland besoek
Photography for Brenthurst Wealth Management in July 2017  by Jeremy Glyn. 
+27828523747
Magnus Heystek oor beleggings in onsekere tye

Jaco Versfeld Aand

Saterdae
17:00 - 23:00

Luister nou

Volgende