Vanaand met Pienaar Lochner

Weeksdae
18:00 - 22:00

Luister nou

Volgende

Verdagte steeds op vrye voet ná Limpopo-plaasaanval

29 November 2022

Die polisie in Limpopo is steeds op soek na ‘n onbekende verdagte nadat ‘n egpaar gister op hul plaas in die Mara-distrik aangeval is.

Volgens die polisiewoordvoer kolonel Malesa Ledwaba het die aanvaller op die egpaar losgebrand terwyl hulle geslaap het, en is die vrou gewond.

Die plaaslike polisie ondersoek ‘n saak van poging tot moord en huisbraak na die aanval op die plaas Goedgedacht.

Ledwaba sê uit die voorlopige ondersoek wil dit vookom asof die aanvaller nie in die opstal was nie, maar dat hy van buite af op die egpaar losgebrand het.

Die aanvaller het op die vlug geslaan nadat die boer met sy eie vuurwapen terug geskiet het.

Die motief vir die aanval is onbekend.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

Cyril-4-1

Nuusbrief: “Suid-Afrika speel ‘n belangrike rol in die transformasie van Afrika se ekonomie”

Tiger Brands beverage manufacturing facility in South Africa

Voedselprodusent maak skikkingsaanbod na 2017 se listeriose-uitbreking

GquJsHhXAAAiYuq

AfriForum ondersteun 49 Suid-Afrikaners se besluit om ‘n “beter lewe in die VSA te soek”

Plastic view

PLASTIC VIEW MAAK DRAAI IN DIE PARLEMENT

Internasionale perspektief

Die Suid-Tirool-model moet globaal meer aandag kry

Ander Nuus Artikels

Repliek
Van Wiskunde tot werk
GRVyh6TbEAAnjIT
Omstrede vroedvrou ontken aanklagtes teen haar
CYRIL IVOOR
“49 Vlugtelinge word nie sleg behandel in SA nie,” sê Ramaphosa
Cyril-4-1
Nuusbrief: “Suid-Afrika speel ‘n belangrike rol in die transformasie van Afrika se ekonomie”
Tiger Brands beverage manufacturing facility in South Africa
Voedselprodusent maak skikkingsaanbod na 2017 se listeriose-uitbreking

Vanaand met Pienaar Lochner

Weeksdae
18:00 - 22:00

Luister nou

Volgende