Oggend met Jaco Versfeld

Sondae
06:00 - 08:00

Luister nou

Volgende

Verdagte neem sy eie lewe na die skietdood van 10 mense

23 Januarie 2023

‘n 72-jarige verdagte, wat glo verantwoordelik was vir ‘n massaskietvoorval wat die naweek in Kalifornië plaasgevind het, het homself glo om die lewe gebring.

Tien mense het tydens dié skietvoorval by ‘n dansplek in Monterey Park tydens vieringe van die nuwe Chinese maanjaar gesterf. Volgens plaaslike owerhede is nóg tien mense ook tydens die voorval beseer.

Die verdagte, wat as Huu Can Tran geïdentifiseer is, het van die toneel gevlug, én gister homself om die lewe gebring toe polisiebeamptes hom nader.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

Kleinfontein

Kleinfontein verwelkom die stigting van ‘n Burgemeestersubkomitee rakende gemeenskappe

SABC Building in Aukland Park 02/08/05 pix robbie tshabalala

“Swak bestuursbesluite lei tot finansiële nood by die SAUK”

FlySafair-to-offer-fly-now-pay-later-solution-800x400 (1)

Kajuitkonsternasie oor ’n botteltjie water

Untitled design (5)

Paaie in die Ekurhuleni-metro óók deurspek met slaggate

Gq-hV1-WIAAgdFh

Adjunk-burgemeester lê die Tshwane-metro se konsepbegroting voor

Ander Nuus Artikels

b1c1114b57e7f27b20fdcc84c7bdc4628109d182=w700
Panyaza Lesufi verklaar die DA as ‘n vyand van ANC
Amazing sunset at savannah plains in Tsavo East National Park, Kenya
Afrika het sy warmste dekade nóg beleef
Pieter_Groenewald
3 000 paroolgangers in een jaar wéér tronk toe
Kleinfontein
Kleinfontein verwelkom die stigting van ‘n Burgemeestersubkomitee rakende gemeenskappe
SABC Building in Aukland Park 02/08/05 pix robbie tshabalala
“Swak bestuursbesluite lei tot finansiële nood by die SAUK”

Oggend met Jaco Versfeld

Sondae
06:00 - 08:00

Luister nou

Volgende