Landbou met Dian

Maandae tot Vrydae
12:30 - 13:00

Luister nou

Volgende

Verdagte in hegtenis geneem in verband met Kaapstad-brande

19 April 2021

‘n Verdagte is in hegtenis geneem in verband met die verwoestende brand wat in Kaapstad woed.

Die burgemeesterkomiteelid belas met veiligheid en sekuriteit, JP Smith sê daar is baie gerugte oor die oorsaak van die brand en of dit ‘n geval van brandstigting is, maar dit sal alles deel vorm van die ondersoek.

https://twitter.com/mo_saara/status/1384067092807184388

Volgens Smith is die verdagte deur ‘n lid van die publiek gewaar en is hy met behulp van sy seuns en die familie se honde aangekeer. 

Die brand, wat in die omgewing van die Rhodes Monument ontstaan het, het reeds miljoene rand se skade veroorsaak. Geboue van die Universiteit van Kaapstad asook by die Rhodes Monument is in puin gelê en inwoners van Vredehoek is gevra om hulle huise te ontruim.

https://twitter.com/AsandaSizani/status/1384075151172456451

‘n Sterk wind jaag die vlamme aan en verhoed tans dat brandbestryders lugsteun kan bied.

Twee brandbestryders is beseer.

Hoop, Glo, Leef in Afrikaans.
Jou ondersteuning versterk Afrikaanse media. Hou jou taal op die lug.
Klik hier.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

Internasionale perspektief

Die Suid-Tirool-model moet globaal meer aandag kry

Office-Johannesburg

“Johannesburg kan nie meer van krisis tot krisis voortstrompel”

Screenshot 2025-05-09 145302

Minister van verdediging loop vergadering mis oor DRK-troepe weens Rusland besoek

Photography for Brenthurst Wealth Management in July 2017  by Jeremy Glyn. 
+27828523747

Magnus Heystek oor beleggings in onsekere tye

GNOwtCrWUAAJNit

Islamitiese staat van Afrika wil politiek betree

Ander Nuus Artikels

Tiger Brands beverage manufacturing facility in South Africa
Voedselprodusent maak skikkingsaanbod na 2017 se listeriose-uitbreking
GquJsHhXAAAiYuq
AfriForum ondersteun 49 Suid-Afrikaners se besluit om ‘n “beter lewe in die VSA te soek”
Plastic view
PLASTIC VIEW MAAK DRAAI IN DIE PARLEMENT
Internasionale perspektief
Die Suid-Tirool-model moet globaal meer aandag kry
Office-Johannesburg
“Johannesburg kan nie meer van krisis tot krisis voortstrompel”

Landbou met Dian

Maandae tot Vrydae
12:30 - 13:00

Luister nou

Volgende