Verbruikersprysinflasie daal tot 6,8%


Luister nou

Volgende

Verbruikersprysinflasie daal tot 6,8%

24 Mei 2023

Die jaarlikse verbruikersprysinflasie het op ‘n jaargrondslag in April vanjaar tot 6,8% terug gesak.

Dit is die laagste sedert Mei verlede jaar toe dit op 6,5% gestaan het, en 0,3% laer as wat dit in Maart was.

Jaarlikse inflasie vir voedsel en nie-alkoholiese drank het in April met 0,1% afgeneem tot 13,9%.

Die brood- en graanprysindeks het in die twaalf maande tot April met 20,8% gestyg, wat effens hoër as Maart se 20,3% was, maar laer as die onlangse hoogtepunt van 21,8% wat in Januarie aangeteken is.

Die melk, eiers en kaas produkgroep het ‘n jaarlikse prysstyging van 14,5% getoon – die grootste styging in veertien jaar.

Groente was gemiddeld 23,1% duurder in April 2023 vergeleke met April 2022.

KOOP NOU KAARTJIES – https://itickets.co.za/events/472390

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

PADWAARDIG

SOE ondersoek OUTA se verslag oor bedrieglike padwaardige-sertifikate

WapensvirSAPD_17April2025

AfriForum oorhandig nuwe “wapens” aan polisieminister se lyfwagte

POLISIE2-1

10 000 speurders sluit by privaatsektor aan of bedank in die afgelope 9 jaar

NA Exterior

OUTA vra vir strenger regulering van voordele aan openbare ampsdraers

VAPE-1

DA nader gesondheidsdepartement oor tieners se gebruik van damptoestelle

Ander Nuus Artikels

Donald Trump
Nuuskommentaar: Die ANC se stryd teen Trump én realiteit
NWU
NWU sê hy bevind geen bewyse van sangoma-ritueel nie
ENOCH1-large
“Geen hofsaak sal BTW-verhoging keer nie”
PADWAARDIG
SOE ondersoek OUTA se verslag oor bedrieglike padwaardige-sertifikate
WapensvirSAPD_17April2025
AfriForum oorhandig nuwe “wapens” aan polisieminister se lyfwagte

Verbruikersprysinflasie daal tot 6,8%


Luister nou

Volgende