“Verbod op die vervoer van beeste: Te vinnig te veel,” sê ActionSA


Luister nou

Volgende

“Verbod op die vervoer van beeste: Te vinnig te veel,” sê ActionSA

17 Augustus 2022

ActionSA se provinsiale voorsitter in die Oos-Kaap, Atholl Trollip doen ‘n dringende beroep op die minister van landbou, Thoko Didiza om die verbod op die vervoer van beeste te herroep.

Didiza het gister die verbod ingestel en sal minstens vir die volgende 21 dae in plek wees. Volgens haar is dit in ‘n poging om die verdere verspreiding van bek-en-klouseer te probeer voorkom. 

LEES OOK: LUISTER: MINISTER PLAAS VERBOD OP DIE VERVOER VAN BEESTE TE MIDDE VAN BEK-EN-KLOUSEER

Trollip meen die minister behoort met rolspelers in die landboubedryf te vergader om ander planne te probeer maak omdat die verbod ‘n verwoestende uitwerking op die bedryf kan hê. 

Volgens hom kan bek-en-klouseer beheer word indien die nodige voorsorgmaatreëls geld.

Hy sê ActionSA glo dat die regering oorreageer soos in die geval van die Covid-19-pandemie.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

winter-1

Die herfsweer wys tande met ‘n kouefront

Donald Trump

Nuuskommentaar: Die ANC se stryd teen Trump én realiteit

NWU

NWU sê hy bevind geen bewyse van sangoma-ritueel nie

ENOCH1-large

“Geen hofsaak sal BTW-verhoging keer nie”

PADWAARDIG

SOE ondersoek OUTA se verslag oor bedrieglike padwaardige-sertifikate

Ander Nuus Artikels

WhatsApp Image 2025-04-21 at 16.57.33_905897b9
Die MK-party besoek Kleinfontein
Pope-Francis-120824-1-bfb0a5d45f5f46e1934fab8de6f8e91e (1)
Pous Franciskus sterf
0001054255_resized_paulmashatile150320231022
Polisie ondersoek aanslag op Paul Mashatile se lewe
winter-1
Die herfsweer wys tande met ‘n kouefront
Donald Trump
Nuuskommentaar: Die ANC se stryd teen Trump én realiteit

“Verbod op die vervoer van beeste: Te vinnig te veel,” sê ActionSA


Luister nou

Volgende