“Verander skooldrag- en voorkomsbeleide,” vra die MRK


Luister nou

Volgende

“Verander skooldrag- en voorkomsbeleide,” vra die MRK

5 Maart 2024

Die Suid-Afrikaanse Menseregtekommissie (MRK) vra vir onmiddellike hervormings van die land se skooldrag- en voorkomsbeleide.

Die MRK het ook die afskaffing van voorgeskrewe onderklere vir meisies aanbeveel, asook die verwydering van enige haarbeleid om tussen manlike en vroulike leerlinge te onderskei.

Die kommissie het die portefeuljekomitee vir basiese onderwys vandag ingelig ná sy ondersoek oor skooldrag en die regulering van voorkoms.

Die MRK het vandag aan die parlement gesê dat hy kennis geneem het van ‘n toename gerugte van beweerde oorregulering van die skooldrag en voorkoms van leerlinge.

Die kommissie het daarna ‘n ondersoek van stapel gestuur voordat die bevindings aan die komitee voorgelê is.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

kleinfontein2

EFF-optog na Kleinfontein: Hoë polisie-voorkoms in Kleinfontein is oordrewe, sê EFF

494176549_678769244799837_2127636851668020320_n

Limpopo-boer op sy plaas vermoor

Gp3XkDuWYAAKpew

Werkersdag: “Ons moet dink aan die miljoene werklose mense”

Gp2eaDAXkAAip5x

44 Ethiopiese burgers uit Sandton-huis gered

DOKTER

AfriForum sê hokaai met NGV-regulasies

Ander Nuus Artikels

Kristof Slagmulder
Mosie oor Malema eersdaags in Vlaamse parlement gedebatteer
x-1170x600
X-gebruiker vrees vir lewe ná News24-artikel
Eie rigting
Ope brief aan Adriaan Basson
kleinfontein2
EFF-optog na Kleinfontein: Hoë polisie-voorkoms in Kleinfontein is oordrewe, sê EFF
494176549_678769244799837_2127636851668020320_n
Limpopo-boer op sy plaas vermoor

“Verander skooldrag- en voorkomsbeleide,” vra die MRK


Luister nou

Volgende