Vanaand met Pienaar Lochner

Weeksdae
18:00 - 22:00

Luister nou

Volgende

Veiligheidswag se flink optrede besorg omgeruilde babas terug

21 April 2023

‘n Oplettende veiligheidswag se optrede het daartoe gelei dat twee pasgebore babas – wat in die Chris Hani Baragwanath-hospitaal in Johannesburg omgeruil is – met hulle biologiese ouers herenig kon word.

Die provinsiale departement van gesondheid in Gauteng sê die veiligheidswag het verpleegpersoneel daarvan in kennis gestel dat die een kind se naamplakker nie ooreenstem met dié van die ma nie.

‘n 35-jarige vrou het Maandag geboorte geskenk. Die verpleegpersoneel het later vasgestel die kind van ‘n 31-jarige vrou wat steeds in die hospitaal is, is aan die verkeerde gesin oorhandig.

Eers nadat die 31-jarige pasiënt reeds met ‘n baba ontslaan is, het verpleegpersoneel gereageer en die kind by die ma se huis opgelaai en aan haar die regte baba besorg.

Volgens die LUR van gesondheid, Nomantu Nkomo-Ralehoko sal die departement die gesinne bystaan met berading en DNS-toetse.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

Gun,With,Ammunition,On,Wooden,Background.

Agterstand in vuurwapenlisensies duik weer op

Screenshot 2025-05-13 105216

68-jarige vrou deur olifant in Krugerwildtuin doodgetrap

Screenshot 2025-05-13 091435

49 Suid-Afrikaners in die VSA verwelkom

Repliek

Van Wiskunde tot werk

GRVyh6TbEAAnjIT

Omstrede vroedvrou ontken aanklagtes teen haar

Ander Nuus Artikels

cyril17
Ramaphosa: “Suid-Afrikaners wat na Amerika vlug is lafaards”
The,Increase,In,Unemployment.,News,In,The,Newspaper,On,The
“SA gaan onder werkloosheid gebuk, RNE skitter in sy afwesigheid”
Young,Business,Woman,Holding,Sign,Looking,For,A,Job
Werkloosheidskoers neem met 1-persentasiepunt toe
Gun,With,Ammunition,On,Wooden,Background.
Agterstand in vuurwapenlisensies duik weer op
Screenshot 2025-05-13 105216
68-jarige vrou deur olifant in Krugerwildtuin doodgetrap

Vanaand met Pienaar Lochner

Weeksdae
18:00 - 22:00

Luister nou

Volgende