Laataand

Weeksdae
22:00 - 24:00

Luister nou

Volgende

Veelpartykoalisie in Thswane-metro wil weet wie die téén hulle burgemeesterskandidaat gestem het

28 Februarie 2023

Die veelpartykoalisie in die Tshwane-metro in Pretoria sê hulle is teleurgesteld dat die Cope-raadslid, Murunwa Makwarela, tot die nuwe burgemeester van die metro verkies is.

Makwarela het vandag tydens ‘n spesiale raadsvergadering 112 stemme op hom verenig terwyl die veelpartykoalisie se burgemeesterskandidaat, Cilliers Brink, 101 stemme ontvang het.

Luidens ‘n verklaring van die veelpartykoalisie hou hy steeds die meerderheid setels in die raad. Hulle is daarom van mening dat geheime stemmings, soos wat vandag plaasgevind het, veroorsaak dat omkopery in munisipale rade plaasvind.

Al die partye in die veelpartykoalisie beplan nou om saam te werk om te bepaal wie diegene was wat teen die wense van die koalisie gestem het én hulle te verwyder. Die veelpartykoalisie is ook na bewering van plan om ‘n mosie van wantroue in Makwarela te bring.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

ENOCH

Minister Godongwana lewer vir die 3de keer sy begrotingsrede

Untitled design (2)

Hoëgehalte Brandstof van DSL Fuels – Beter vir Enjins, Beter vir Jou Besigheid

GraUysfXsAAcdKU

Solidariteit doen ‘n beroep op Ramaphosa om stappe aan te kondig om verhouding met VSA te herstel

Geld-1

Verbruikersprysinflasie nou op 2,8%

IMG-20220418-WA0228

Addo-park maak geskiedenis met die verskuiwing van 42 olifante

Ander Nuus Artikels

Screenshot 2025-05-21 123804
Nuuskommentaar: Internasionale Museumdag (18 Mei) se oproep tot ons
GreTTOMXoAArt_c
“Apartheidsbelasting” van die hand gewys
Grekf-sXIAACXI5
Politieke partye, organisasies reageer op die derde begroting
ENOCH
Minister Godongwana lewer vir die 3de keer sy begrotingsrede
Untitled design (2)
Hoëgehalte Brandstof van DSL Fuels – Beter vir Enjins, Beter vir Jou Besigheid

Laataand

Weeksdae
22:00 - 24:00

Luister nou

Volgende