Laataand

Weeksdae
22:00 - 24:00

Luister nou

Volgende

Veelparty-koukus in Kaapstad wil mosie van wantroue teen speaker aanvra

Die veelparty-koukus in Kaapstad sê hy beplan om ‘n debat oor ‘n mosie van wantroue in die speaker van Kaapstad, Felicity Purchase, aan te vra.

 

Dié koukus – wat uit onder meer die ANC, GOOD, die EFF, Al Jama-ah en die PA bestaan – het aangekondig dat daar tydens ‘n mediakonferensie om 11:00 vanoggend meer besonderhede hieroor bekend gemaak sal word.

 

Purchase – wat in Mei 2021 tot speaker verkies is – het verlede maand onder kritiek deurgeloop omdat sy die eerste raadsvergadering van die jaar as ‘n virtuele vergadering belê het.

Opposisiepartye het haar daarvan beskuldig dat sy vir JP Smith en Xanthea Limberg probeer skerm nadat die polisie tydens ‘n klopjag op hul elektroniese toestelle beslag gelê het – as deel van ‘n strafregtelike ondersoek.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

cyril en trump3

Ramaphosa beweer Trump is oningelig

GvPzCUrXAAAxy9m

Polisiekomitee voorsitter: “As bewerings teen Mchunu waar is kan dit wys op gekaapte SAPD”

WhatsApp-Image-2025-07-02-at-14.10.44_aa4d2266

Die DA eis ingryping by die Witrand psigiatriese-hospitaal oor opgehoopte wasgoed

gettyimages-2223201846

Texas-vloede: Dodetal styg tot 82

WhatsApp Image 2025-07-07 at 09.22.41_0fbd3212

Ramaphosa sal ingryp by geskil tussen Mkhwanazi en Mchunu

Ander Nuus Artikels

LISENSIE-2
OUTA vra dat rybewyskaarte 10 jaar geldig moet wees
covid-1
Studie: 50% van Covid-19-pasiënte beleef langtermyngeheue- en geestesgesondheidsprobleme
0000416479_resized_newidcard
Binnelandse sake verleng kantoorure in die skoolvakansie vir ID-aansoeke
cyril en trump3
Ramaphosa beweer Trump is oningelig
GvPzCUrXAAAxy9m
Polisiekomitee voorsitter: “As bewerings teen Mchunu waar is kan dit wys op gekaapte SAPD”

Laataand

Weeksdae
22:00 - 24:00

Luister nou

Volgende