Agt tot Tien Kantien

Maandae tot Vrydae
08:00 - 10:00

Luister nou

Volgende

Valke: Sewe “aanhitsers” tot dusver vas ná Gauteng en KZN-onluste

4 Oktober 2021

Die Valke sê slegs sewe mense is tot dusver in hegtenis geneem in verband met beweerde aanhitsing van geweld tydens Julie se onluste in Gauteng en KwaZulu-Natal, ondanks die voormalige minister in die presidensie, Khumbudzo Ntshavheni se aankondiging destyds dat 12 mense in hul visier is.

Honderde winkels is tydens dié onluste gevandaliseer en geplunder. Ondanks beloftes van die regering en wetstoepassers is die inhegtenisnames en vervolgings nog nie afgehandel nie. Die regering het ook na afloop van die onluste erken dat hy onkant gevang is.

Volgens die Valke se Katlego Mogale het van dié vermeende aanhitsers reeds in die hof verskyn. Vier van die persone word daarvan beskuldig dat hulle, hul sosiale media-platforms gebruik het om mense aan te moedig om geweld te pleeg.

Die Valke-hoof, Godfrey Lebeya sê die onluste-saak sal dalk langer as verwag neem om af te handel, maar is vol vertroue dat dié ondersoeke nie stoom verloor nie. 

Stem vir die Aitsa’s

Klik hier

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

Cyril-4-1

Nuusbrief: “Suid-Afrika speel ‘n belangrike rol in die transformasie van Afrika se ekonomie”

Tiger Brands beverage manufacturing facility in South Africa

Voedselprodusent maak skikkingsaanbod na 2017 se listeriose-uitbreking

GquJsHhXAAAiYuq

AfriForum ondersteun 49 Suid-Afrikaners se besluit om ‘n “beter lewe in die VSA te soek”

Plastic view

PLASTIC VIEW MAAK DRAAI IN DIE PARLEMENT

Internasionale perspektief

Die Suid-Tirool-model moet globaal meer aandag kry

Ander Nuus Artikels

Repliek
Van Wiskunde tot werk
GRVyh6TbEAAnjIT
Omstrede vroedvrou ontken aanklagtes teen haar
CYRIL IVOOR
“49 Vlugtelinge word nie sleg behandel in SA nie,” sê Ramaphosa
Cyril-4-1
Nuusbrief: “Suid-Afrika speel ‘n belangrike rol in die transformasie van Afrika se ekonomie”
Tiger Brands beverage manufacturing facility in South Africa
Voedselprodusent maak skikkingsaanbod na 2017 se listeriose-uitbreking

Agt tot Tien Kantien

Maandae tot Vrydae
08:00 - 10:00

Luister nou

Volgende