Landbou met Dian

Maandae tot Vrydae
12:30 - 13:00

Luister nou

Volgende

VAKBOND VRA VIR NóG ’N VAKANSIEDAG

12 Oktober 2022

Fedusa het ’n beroep op president Cyril Ramaphosa gedoen om die 27ste Desember vanjaar as openbare vakansiedag te verklaar.

Die vakbondfederasie sê sy lede het hom daarop gewys dat Suid-Afrika dié jaar slegs 11 van sy 12 vakansiedae sal kry, omdat Kersfees op ’n Sondag val. Openbare vakansiedae wat op Sondae val, word gewoonlik op die Maandag gevier, maar Maandag die 26ste Desember is Welwillendheidsdag en is reeds ’n vakansiedag.

Fedusa meen daarom dat Suid-Afrikaners ingedoen word en dat dit werkers se moraal sal lig en ekonomiese aktiwiteit oor die feestyd ’n hupstoot sal gee as werkers die 27ste ook kan rus.

Fotokrediet: Purina.eu

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

Repliek

Van Wiskunde tot werk

GRVyh6TbEAAnjIT

Omstrede vroedvrou ontken aanklagtes teen haar

CYRIL IVOOR

“49 Vlugtelinge word nie sleg behandel in SA nie,” sê Ramaphosa

Cyril-4-1

Nuusbrief: “Suid-Afrika speel ‘n belangrike rol in die transformasie van Afrika se ekonomie”

Tiger Brands beverage manufacturing facility in South Africa

Voedselprodusent maak skikkingsaanbod na 2017 se listeriose-uitbreking

Ander Nuus Artikels

Gun,With,Ammunition,On,Wooden,Background.
Agterstand in vuurwapenlisensies duik weer op
Screenshot 2025-05-13 105216
68-jarige vrou deur olifant in Krugerwildtuin doodgetrap
Screenshot 2025-05-13 091435
49 Suid-Afrikaners in die VSA verwelkom
Repliek
Van Wiskunde tot werk
GRVyh6TbEAAnjIT
Omstrede vroedvrou ontken aanklagtes teen haar

Landbou met Dian

Maandae tot Vrydae
12:30 - 13:00

Luister nou

Volgende