Oggend met Jaco Versfeld

Sondae
06:00 - 08:00

Luister nou

Volgende

Vakbond sê betoging oor onderwysposte sal nié eindeksamen raak nie

28 Oktober 2024

Die onderwysvakbond, SADTU is vasbeslote dat sy beplande betoging nie die matriekeksamen sal ontwrig nie. 

SADTU-lede gaan Woensdag teen moontlike werkbesnoeiings in die sektor buite die parlement betoog, wanneer die minister van finansies, Enoch Godongwana, die mediumtermynbegrotingsrede ter tafel lê.

Die regering het ingestem tot ‘n 7,5% loonverhoging vir onderwysers en ander staatsamptenare vir 2023/24, maar het nie provinsiale begrotings dienooreenkomstig verhoog nie.

Die Wes-Kaapse onderwysdepartement het in September aangekondig dat hy sowat 2 400 onderwysposte in die provinsie gaan besnoei weens ‘n begrotingstekort van R3,8-miljard. 

Ander provinsies sal na verwagting soortgelyke besnoeiings in die gesig staar.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

insignia-air-fryer

Meer as 3-miljoen lugbraaiers herroep weens vlamme, oorverhitting

Untitled design

Menslike as langs Weskuspad gestort

gt1776021

Nóg ‘n KZN-strand sluit oor watergehalte

ENOCH2

Minister sê hy sal nié bedank nie

maxresdefault

Nuuskommentaar: Ongerymdhede in Netbal SA nie nuut

Ander Nuus Artikels

pexels-shvets-production-9775854
Solidariteit eis einddatum vir “rassewette wat deur Suid-Afrikaners verwerp word”
SENZO-MCHUNU
Die minister van polisie vra om verskoning nadat hy skoolhoof van verkragting beskuldig
Tshwane-water - foto met erkenning aan Randwater
VF Plus eis dringende optrede met Tshwane-watervoorsiening
insignia-air-fryer
Meer as 3-miljoen lugbraaiers herroep weens vlamme, oorverhitting
Untitled design
Menslike as langs Weskuspad gestort

Oggend met Jaco Versfeld

Sondae
06:00 - 08:00

Luister nou

Volgende