Vanaand met Pienaar Lochner

Weeksdae
18:00 - 22:00

Luister nou

Volgende

VAE se grense heropen vir ingeënte reisigers

30 Augustus 2021

Die Verenigde Arabiese Emirate (VAE) oorweeg van vandag af weer toerismevisums vir alle besoekers – met inbegrip van Suid-Afrikaners – mits hulle ten volle teen Covid-19 ingeënt is.

Die entstof moet een wees wat deur die Wêreld Gesondheidsorganisasie (WGO) goedgekeur is.

Dié besluit is geneem as deel van ‘n strategie om ‘n balans te probeer vind tussen die Emirate se openbare gesondheid en aktiwiteit in die sakesektor wat nodig is om die land se ekonomie aan die gang te hou.

Volgens die Emirate se rampbestuursentrum sal Suid-Afrikaners steeds ‘n verpligte Covid-19 toets by hulle aankoms op die lughawe moet aflê voordat hulle in die land toegelaat sal word.

Die besluit volg op sekere lande in Europa, soos Duitsland en Frankryk, wat ook aangekondig het dat Suid-Afrikaners wat ten volle ingeënt is, weer welkom is.

https://twitter.com/NCEMAUAE/status/1431870771115315205

Hou Afrikaans op die lug

Klik hier

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

PADWAARDIG

SOE ondersoek OUTA se verslag oor bedrieglike padwaardige-sertifikate

WapensvirSAPD_17April2025

AfriForum oorhandig nuwe “wapens” aan polisieminister se lyfwagte

POLISIE2-1

10 000 speurders sluit by privaatsektor aan of bedank in die afgelope 9 jaar

NA Exterior

OUTA vra vir strenger regulering van voordele aan openbare ampsdraers

VAPE-1

DA nader gesondheidsdepartement oor tieners se gebruik van damptoestelle

Ander Nuus Artikels

Donald Trump
Nuuskommentaar: Die ANC se stryd teen Trump én realiteit
NWU
NWU sê hy bevind geen bewyse van sangoma-ritueel nie
ENOCH1-large
“Geen hofsaak sal BTW-verhoging keer nie”
PADWAARDIG
SOE ondersoek OUTA se verslag oor bedrieglike padwaardige-sertifikate
WapensvirSAPD_17April2025
AfriForum oorhandig nuwe “wapens” aan polisieminister se lyfwagte

Vanaand met Pienaar Lochner

Weeksdae
18:00 - 22:00

Luister nou

Volgende