Aand met Jaco Versfeld

Sondae
17:00 - 00:00

Luister nou

Volgende

Vaaldam meer as 116% vol

20 April 2022

Inwoners van verskeie dorpe in die Vrystaat, Noord-Kaap en omliggende gebiede, wat teen die Vaaldam en rivieroewers woon, is besig om hulle huise te ontruim weens oorstromings wat voorkom.

Volgens die departement van water en sanitasie is die dam 116% vol en moes van die dam se sluise oopgemaak word. Die bekende Manten Marina by Deneysville was reeds verlede week onder water en moes dus reeds toe ontruim word.

Van die ander dorpe wat geraak word is Parys, Oranjeville, Bloemhof, Christiana en Warrenton.

Die departement het vanoggend bevestig dat agt sluise reeds oop is nadat nóg een vanoggend geopen is.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

Screenshot 2025-05-09 145302

Minister van verdediging loop vergadering mis oor DRK-troepe weens Rusland besoek

Photography for Brenthurst Wealth Management in July 2017  by Jeremy Glyn. 
+27828523747

Magnus Heystek oor beleggings in onsekere tye

GNOwtCrWUAAJNit

Islamitiese staat van Afrika wil politiek betree

Screenshot 2025-05-09 105122

IPL T20-kriekettoernooi opgeskort weens konflik

POTTE

Tweepot: 75% van Suid-Afrikaners onttrek weer geld

Ander Nuus Artikels

Plastic view
PLASTIC VIEW MAAK DRAAI IN DIE PARLEMENT
Internasionale perspektief
Die Suid-Tirool-model moet globaal meer aandag kry
Office-Johannesburg
“Johannesburg kan nie meer van krisis tot krisis voortstrompel”
Screenshot 2025-05-09 145302
Minister van verdediging loop vergadering mis oor DRK-troepe weens Rusland besoek
Photography for Brenthurst Wealth Management in July 2017  by Jeremy Glyn. 
+27828523747
Magnus Heystek oor beleggings in onsekere tye

Aand met Jaco Versfeld

Sondae
17:00 - 00:00

Luister nou

Volgende