“Uurlange ambulansreaksietye is aanvaarbaar”- LUR


Luister nou

Volgende

“Uurlange ambulansreaksietye is aanvaarbaar”- LUR

13 Oktober 2023

Die Gautengse LUR vir Gesondheid, Nomantu Nkomo-Ralehoko, sê dienslewerings-betogings en aanvalle op ambulanse en paramedici, is van die faktore wat nooddiens reaksietye belemmer.

Volgens Nkomo-Ralehoko het die provinsie se nooddienste daarin geslaag om ‘n 88%-reaksietyd vir nood-oproepe, in minder as 60 minute te handhaaf.

Sy sê Gautengse nooddienste werk steeds aan strategieë om aan reaksietye te verbeter en te mik vir onder 30 minute in stedelike gebiede en 60 minute in landelike gebiede.

Tegnologie word veral as deel van dié pogings aangewend.

Volgens Nkomo-Ralehoko, maak die departement ook staat op wetstoepassings-agentskappe om ambulanse na gebiede – wat as hoë-risiko-sones gemerk is – te begelei.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

PADWAARDIG

SOE ondersoek OUTA se verslag oor bedrieglike padwaardige-sertifikate

WapensvirSAPD_17April2025

AfriForum oorhandig nuwe “wapens” aan polisieminister se lyfwagte

POLISIE2-1

10 000 speurders sluit by privaatsektor aan of bedank in die afgelope 9 jaar

NA Exterior

OUTA vra vir strenger regulering van voordele aan openbare ampsdraers

VAPE-1

DA nader gesondheidsdepartement oor tieners se gebruik van damptoestelle

Ander Nuus Artikels

Donald Trump
Nuuskommentaar: Die ANC se stryd teen Trump én realiteit
NWU
NWU sê hy bevind geen bewyse van sangoma-ritueel nie
ENOCH1-large
“Geen hofsaak sal BTW-verhoging keer nie”
PADWAARDIG
SOE ondersoek OUTA se verslag oor bedrieglike padwaardige-sertifikate
WapensvirSAPD_17April2025
AfriForum oorhandig nuwe “wapens” aan polisieminister se lyfwagte

“Uurlange ambulansreaksietye is aanvaarbaar”- LUR


Luister nou

Volgende