Vanaand met Pienaar Lochner

Weeksdae
18:00 - 22:00

Luister nou

Volgende

US ontken dat hy van sy taalbeleid afgewyk het

18 Oktober 2021

Die Universiteit Stellenbosch (US) ontken dat hy van sy taalbeleid afgewyk het oor die afgelope jaar, maar sê wel dat daar goedgekeurde veranderinge aan taalreëlings van sekere fakulteite gemaak is.

Dit volg nadat die DA en die organisasie StudentePlein aangedui het dat hy die universiteit voor die hof gaan daag, om die US te dwing om leermateriaal weer in Afrikaans aan studente te verskaf.

Die DA en StudentePlein voer aan dat die universiteit die pandemie as ‘n verskoning gebruik om finaal met Afrikaanse leermateriaal en onderrig weg te doen.

’n Tydelike afwyking van die universiteit se taalplan – wat bepaal dat nuwe leermateriaal nie in Afrikaans beskikbaar gestel hoef te word nie – is vroeër goedgekeur, maar het verstryk ná die eerste semester.

Stem vir die Aitsa’s

Klik hier

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

GpIRgvQWUAAJIpG

DA, EFF se aansoek oor BTW-verhoging vandag aangehoor

Old,And,Young,Person,Holding,Hands.,Elderly,Care,And,Respect,

Maatskaplike dienste “misluk” weens onreëlmatige besteding

Go6hdNIX0AAO0Ry

Herstelwerk by Tembisa-hospitaal sal nie vinnig kan begin nie

WhatsApp Image 2025-04-21 at 16.57.33_905897b9

Die MK-party besoek Kleinfontein

Pope-Francis-120824-1-bfb0a5d45f5f46e1934fab8de6f8e91e (1)

Pous Franciskus sterf

Ander Nuus Artikels

GpIavQ2WsAAYfFl
EFF-lede betoog oor Orania
E
Die EFF sê “ryk mense moet belas word” eerder as ‘n BTW-verhoging
MK
“Bestaan van kultuurgemeenskappe soos Kleinfontein moet erken word”
GpIRgvQWUAAJIpG
DA, EFF se aansoek oor BTW-verhoging vandag aangehoor
Old,And,Young,Person,Holding,Hands.,Elderly,Care,And,Respect,
Maatskaplike dienste “misluk” weens onreëlmatige besteding

Vanaand met Pienaar Lochner

Weeksdae
18:00 - 22:00

Luister nou

Volgende