Klankkoerant met Jaco en Susan

Maandae tot Vrydae
06:00 - 08:00

Luister nou

Volgende

Uitspraak voorbehou in saak teen Ramaphosa oor “werwingstoespraak”

26 Julie 2024

Uitspraak is voorbehou in die DA se regsgeding teen president Cyril Ramaphosa oor sy toespraak op openbare platforms op 26 Mei – drie dae voor die nasionale en provinsiale verkiesings.

Die party het in die kieshof in Johannesburg aangevoer dat Ramaphosa sy mag en openbare fondse misbruik het om stemme vir die ANC te werf.

Die president se regslui het aangevoer dat die voormalige opposisieparty nie die bepalings van die wetgewing – waarop die party vir sy argumente steun – behoorlik geïnterpreteer het nie.

Advokaat Ngwako Maenetje het namens Ramaphosa  in sy hoedanigheid as president van die land, aangevoer dat – hoewel dit sou voorgekom het asof dit vir die ANC se gewin was – dit nie is wat Ramaphosa beoog het om te doen nie

Lees hier Ramaphosa se volledige toespraak.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

GpIRgvQWUAAJIpG

DA, EFF se aansoek oor BTW-verhoging vandag aangehoor

Old,And,Young,Person,Holding,Hands.,Elderly,Care,And,Respect,

Maatskaplike dienste “misluk” weens onreëlmatige besteding

Go6hdNIX0AAO0Ry

Herstelwerk by Tembisa-hospitaal sal nie vinnig kan begin nie

WhatsApp Image 2025-04-21 at 16.57.33_905897b9

Die MK-party besoek Kleinfontein

Pope-Francis-120824-1-bfb0a5d45f5f46e1934fab8de6f8e91e (1)

Pous Franciskus sterf

Ander Nuus Artikels

GpIavQ2WsAAYfFl
EFF-lede betoog oor Orania
E
Die EFF sê “ryk mense moet belas word” eerder as ‘n BTW-verhoging
MK
“Bestaan van kultuurgemeenskappe soos Kleinfontein moet erken word”
GpIRgvQWUAAJIpG
DA, EFF se aansoek oor BTW-verhoging vandag aangehoor
Old,And,Young,Person,Holding,Hands.,Elderly,Care,And,Respect,
Maatskaplike dienste “misluk” weens onreëlmatige besteding

Klankkoerant met Jaco en Susan

Maandae tot Vrydae
06:00 - 08:00

Luister nou

Volgende