Oggend met Jaco Versfeld

Sondae
06:00 - 08:00

Luister nou

Volgende

Uitspraak vandag gelewer in saak teen vermeende seksoortreder

19 April 2023

Uitspraak sal na verwagting vandag in die Johannesburgse hooggeregshof gelewer word in die saak teen die 52-jarige Gerhard Ackerman, wat daarvan beskuldig word dat hy ‘n kindersekshandel-sindikaat bedryf het.

Ackerman staan tereg op 738 aanklagte wat verkragting, die verspreiding van kinderpornografie, mensehandel en seksuele aanranding insluit. 

Advokaat Paul Kennedy, wat saam met Ackerman aangekla is, het homself om die lewe gebring voordat die verhoor teen hulle begin het.

Ackerman het tydens die verhoor aangevoer dat hy ‘n masseersalon bedryf het, en dat hy tieners ouer as 16 jaar opgelei het om masseurs te word. Die masserings sou na bewering met seksuele aktiwiteite eindig, wat Ackerman as “gelukkige eindes” beskryf het.

Foto: Soweton Live

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

PADWAARDIG

SOE ondersoek OUTA se verslag oor bedrieglike padwaardige-sertifikate

WapensvirSAPD_17April2025

AfriForum oorhandig nuwe “wapens” aan polisieminister se lyfwagte

POLISIE2-1

10 000 speurders sluit by privaatsektor aan of bedank in die afgelope 9 jaar

NA Exterior

OUTA vra vir strenger regulering van voordele aan openbare ampsdraers

VAPE-1

DA nader gesondheidsdepartement oor tieners se gebruik van damptoestelle

Ander Nuus Artikels

Donald Trump
Nuuskommentaar: Die ANC se stryd teen Trump én realiteit
NWU
NWU sê hy bevind geen bewyse van sangoma-ritueel nie
ENOCH1-large
“Geen hofsaak sal BTW-verhoging keer nie”
PADWAARDIG
SOE ondersoek OUTA se verslag oor bedrieglike padwaardige-sertifikate
WapensvirSAPD_17April2025
AfriForum oorhandig nuwe “wapens” aan polisieminister se lyfwagte

Oggend met Jaco Versfeld

Sondae
06:00 - 08:00

Luister nou

Volgende