Tweepotstelsel: Byna R50-miljard reeds onttrek


Luister nou

Volgende

Tweepotstelsel: Byna R50-miljard reeds onttrek

19 November 2024

Altesaam R49,6-miljard is teen Maandag, 18 November, uit pensioenfondse onttrek.

Dit kom nadat die tweepotstelsel sedert 1 September in werking gestel is.

Die SAID sê hy het 2,2-miljoen aansoeke vir onttrekkings ontvang en reeds een-komma-nege-miljoen opgawes uitgereik.

Volgens die belastinggaarder het hy sedert die stelsel in werking getree het ‘n ongekende toename ontvang in die aantal belastingaansoeke.

Ontleders sê dié hoë onttrekkingskoers weerspieël die ekonomiese uitdagings wat huishoudings in die gesig staar.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

PADWAARDIG

SOE ondersoek OUTA se verslag oor bedrieglike padwaardige-sertifikate

WapensvirSAPD_17April2025

AfriForum oorhandig nuwe “wapens” aan polisieminister se lyfwagte

POLISIE2-1

10 000 speurders sluit by privaatsektor aan of bedank in die afgelope 9 jaar

NA Exterior

OUTA vra vir strenger regulering van voordele aan openbare ampsdraers

VAPE-1

DA nader gesondheidsdepartement oor tieners se gebruik van damptoestelle

Ander Nuus Artikels

Donald Trump
Nuuskommentaar: Die ANC se stryd teen Trump én realiteit
NWU
NWU sê hy bevind geen bewyse van sangoma-ritueel nie
ENOCH1-large
“Geen hofsaak sal BTW-verhoging keer nie”
PADWAARDIG
SOE ondersoek OUTA se verslag oor bedrieglike padwaardige-sertifikate
WapensvirSAPD_17April2025
AfriForum oorhandig nuwe “wapens” aan polisieminister se lyfwagte

Tweepotstelsel: Byna R50-miljard reeds onttrek


Luister nou

Volgende