Laataand

Weeksdae
22:00 - 24:00

Luister nou

Volgende

Tweede Pfizer-dosis vir tieners goedgekeur

9 Desember 2021

Tieners tussen 12- en 17 jaar oud kan van vandag af vir hulle tweede Pfizer-entstof by inentingslokale aanmeld. 

Die departement van gesondheid het in ‘n verklaring gesê dat die departement oorval word met versoeke oor wanneer die tweede dosis vir dié ouderdomsgroep beskikbaar sal wees. 

‘n Woordvoerder van die departement, Foster Mohale sê tieners wat vir die tweede dosis kwalifiseer sou reeds teksboodskappe ontvang. 680 000 kinders in die ouderdomsgroep is reeds ingeënt en sou aanvanklik net een dosis kry. 

Intussen het die departement vroeër vandag gesê dat die gesondheidsproduktereguleerder, Sahpra ook die derde Pfizer-dosis vir mense ouer as 18 jaar oud, goedgekeur het. Dit beteken dat die minister van gesondheid nou kan besluit oor wanneer die versterkingsdosis toegedien moet word.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

Cyril-4-1

Nuusbrief: “Suid-Afrika speel ‘n belangrike rol in die transformasie van Afrika se ekonomie”

Tiger Brands beverage manufacturing facility in South Africa

Voedselprodusent maak skikkingsaanbod na 2017 se listeriose-uitbreking

GquJsHhXAAAiYuq

AfriForum ondersteun 49 Suid-Afrikaners se besluit om ‘n “beter lewe in die VSA te soek”

Plastic view

PLASTIC VIEW MAAK DRAAI IN DIE PARLEMENT

Internasionale perspektief

Die Suid-Tirool-model moet globaal meer aandag kry

Ander Nuus Artikels

Repliek
Van Wiskunde tot werk
GRVyh6TbEAAnjIT
Omstrede vroedvrou ontken aanklagtes teen haar
CYRIL IVOOR
“49 Vlugtelinge word nie sleg behandel in SA nie,” sê Ramaphosa
Cyril-4-1
Nuusbrief: “Suid-Afrika speel ‘n belangrike rol in die transformasie van Afrika se ekonomie”
Tiger Brands beverage manufacturing facility in South Africa
Voedselprodusent maak skikkingsaanbod na 2017 se listeriose-uitbreking

Laataand

Weeksdae
22:00 - 24:00

Luister nou

Volgende