Agt tot Tien Kantien

Maandae tot Vrydae
08:00 - 10:00

Luister nou

Volgende

Twee Vrystaatse boere in een week vermoor

1 Desember 2021

Twee boere is sedert Maandag in die Vrystaat tydens plaasaanvalle vermoor.

Die 29-jarige Christiaan van Tonder van Lindley is Maandagaand in die Vanderbijlpark omgewing doodgeskiet. Hy het geld gaan haal vir beeste wat hy verkoop het.

Die polisie het op sy liggaam afgekom in sy bakkie, wat stilgestaan het langs die R59 pad.

Hy is van links in sy nek geskiet en die bakkie se agterruit het verskeie koeëlgate.

Die 64-jarige Johan Prinsloo van Kroonstad is op ‘n kleinhoewe in Koppies geskiet, na vier aanvallers lukraak op hom en sy plaaswerkers begin skiet het.

Een van Prinsloo se moordenaars is later in ’n skietgeveg deur polisiebeamptes doodgeskiet

Stem vir die Aitsa’s

Klik hier

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

kleinfontein2

EFF-optog na Kleinfontein: Hoë polisie-voorkoms in Kleinfontein is oordrewe, sê EFF

494176549_678769244799837_2127636851668020320_n

Limpopo-boer op sy plaas vermoor

Gp3XkDuWYAAKpew

Werkersdag: “Ons moet dink aan die miljoene werklose mense”

Gp2eaDAXkAAip5x

44 Ethiopiese burgers uit Sandton-huis gered

DOKTER

AfriForum sê hokaai met NGV-regulasies

Ander Nuus Artikels

Kristof Slagmulder
Mosie oor Malema eersdaags in Vlaamse parlement gedebatteer
x-1170x600
X-gebruiker vrees vir lewe ná News24-artikel
Eie rigting
Ope brief aan Adriaan Basson
kleinfontein2
EFF-optog na Kleinfontein: Hoë polisie-voorkoms in Kleinfontein is oordrewe, sê EFF
494176549_678769244799837_2127636851668020320_n
Limpopo-boer op sy plaas vermoor

Agt tot Tien Kantien

Maandae tot Vrydae
08:00 - 10:00

Luister nou

Volgende