Klankkoerant met Jaco en Susan

Maandae tot Vrydae
06:00 - 08:00

Luister nou

Volgende

Twee verdagtes vasgetrek na moord op kleuterskoolonderwyseres

6 November 2023

Die polisie in Mpumalanga het ‘n deurbraak gemaak met die inhegtenisneming van twee mans wat na bewering betrokke was by die moord op die kleuterskoolonderwyseres, Megan Griesel (20).

Die polisiewoordvoerder, kolonel Donald Mdhluli, sê die eerste verdagte is in Masoyi, buite Witrivier, in hegtenis geneem.

Mdhluli sê die polisie het leidrade opgevolg en die tweede verdagte later in Kanyamazane in hegtenis geneem.

Griesel is dood toe rowers op haar losgebrand het toe sy onwetend verby die toneel van ‘n rooftog by ‘n vulstasie in Lydenburg gery het. Sy was in haar pa se bakkie, en die verdagtes het haar glo aangesien vir veiligheidsbeamptes.

Mdhluli sê die mans staan tereg op ondermeer aanklagte van moord, poging tot moord en sakeroof.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

Cyril-4-1

Nuusbrief: “Suid-Afrika speel ‘n belangrike rol in die transformasie van Afrika se ekonomie”

Tiger Brands beverage manufacturing facility in South Africa

Voedselprodusent maak skikkingsaanbod na 2017 se listeriose-uitbreking

GquJsHhXAAAiYuq

AfriForum ondersteun 49 Suid-Afrikaners se besluit om ‘n “beter lewe in die VSA te soek”

Plastic view

PLASTIC VIEW MAAK DRAAI IN DIE PARLEMENT

Internasionale perspektief

Die Suid-Tirool-model moet globaal meer aandag kry

Ander Nuus Artikels

Repliek
Van Wiskunde tot werk
GRVyh6TbEAAnjIT
Omstrede vroedvrou ontken aanklagtes teen haar
CYRIL IVOOR
“49 Vlugtelinge word nie sleg behandel in SA nie,” sê Ramaphosa
Cyril-4-1
Nuusbrief: “Suid-Afrika speel ‘n belangrike rol in die transformasie van Afrika se ekonomie”
Tiger Brands beverage manufacturing facility in South Africa
Voedselprodusent maak skikkingsaanbod na 2017 se listeriose-uitbreking

Klankkoerant met Jaco en Susan

Maandae tot Vrydae
06:00 - 08:00

Luister nou

Volgende