Twee vas na moord in ouetehuis


Luister nou

Volgende

Twee vas na moord in ouetehuis

3 Junie 2024

Twee bejaarde mans is in hegtenis geneem nadat hulle na bewering ‘n 80-jarige man doodgeslaan het tydens ‘n bakleiery by ‘n ouetehuis in Noordwes.

Volgens die polisie het die twee verdagtes – onderskeidelik 75- en 92 jaar oud – in dieselfde ouetehuis as die oorledene in Jerigo – buite Brits – gewoon.

Na bewering het die bakleiery omstreeks 04:00 in die oggend uitgebreek.

Die polisiewoordvoerder, luitenant-kolonel Amanda Funani sê ‘n woordewisseling het ontstaan nadat die slagoffer uit die badkamer gekom het.

Een van die verdagtes het die slagoffer begin aanrand waarna die tweede verdagte hom by die eerste aangesluit het.

Die rede vir die bakleiery is nog nie bekend 

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

PADWAARDIG

SOE ondersoek OUTA se verslag oor bedrieglike padwaardige-sertifikate

WapensvirSAPD_17April2025

AfriForum oorhandig nuwe “wapens” aan polisieminister se lyfwagte

POLISIE2-1

10 000 speurders sluit by privaatsektor aan of bedank in die afgelope 9 jaar

NA Exterior

OUTA vra vir strenger regulering van voordele aan openbare ampsdraers

VAPE-1

DA nader gesondheidsdepartement oor tieners se gebruik van damptoestelle

Ander Nuus Artikels

Donald Trump
Nuuskommentaar: Die ANC se stryd teen Trump én realiteit
NWU
NWU sê hy bevind geen bewyse van sangoma-ritueel nie
ENOCH1-large
“Geen hofsaak sal BTW-verhoging keer nie”
PADWAARDIG
SOE ondersoek OUTA se verslag oor bedrieglike padwaardige-sertifikate
WapensvirSAPD_17April2025
AfriForum oorhandig nuwe “wapens” aan polisieminister se lyfwagte

Twee vas na moord in ouetehuis


Luister nou

Volgende