Laataand

Weeksdae
22:00 - 24:00

Luister nou

Volgende

Twee passasiersvaartuie kom die naweek by die Kaapstadse hawe aan; verkeer ontwrig

11 April 2024

Verkeersowerhede in die Moederstad waarsku dat daar vir die volgende drie dae hewige verkeersopeenhopings in die omgewing van die hawe sal wees as gevolg van inkomende passasiersvaartuie – insluitend een van die wêreld se grootste seevaartuie.

In ‘n verklaring sê die stadsraad dat verkeersopeenhopings onder normale omstandighede ‘n kopseer kan wees, maar dat dit die volgende paar dae erger gaan wees.

Die burgemeesterskomiteelid vir veiligheid in dié stad, JP Smith het motoriste gevra om vooraf hul roetes te beplan om te verhoed dat hulle vir lang tye in die verkeer vassit.

Die Queen Victoria meer vandag vas en vertrek Vrydagaand, terwyl die Queen Mary 2, Vrydagoggend verwag word en Saterdagaand vertrek.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

Cyril-4-1

Nuusbrief: “Suid-Afrika speel ‘n belangrike rol in die transformasie van Afrika se ekonomie”

Tiger Brands beverage manufacturing facility in South Africa

Voedselprodusent maak skikkingsaanbod na 2017 se listeriose-uitbreking

GquJsHhXAAAiYuq

AfriForum ondersteun 49 Suid-Afrikaners se besluit om ‘n “beter lewe in die VSA te soek”

Plastic view

PLASTIC VIEW MAAK DRAAI IN DIE PARLEMENT

Internasionale perspektief

Die Suid-Tirool-model moet globaal meer aandag kry

Ander Nuus Artikels

Repliek
Van Wiskunde tot werk
GRVyh6TbEAAnjIT
Omstrede vroedvrou ontken aanklagtes teen haar
CYRIL IVOOR
“49 Vlugtelinge word nie sleg behandel in SA nie,” sê Ramaphosa
Cyril-4-1
Nuusbrief: “Suid-Afrika speel ‘n belangrike rol in die transformasie van Afrika se ekonomie”
Tiger Brands beverage manufacturing facility in South Africa
Voedselprodusent maak skikkingsaanbod na 2017 se listeriose-uitbreking

Laataand

Weeksdae
22:00 - 24:00

Luister nou

Volgende