Twee dood, vyf beseer in ongeluk buite Carletonville


Luister nou

Volgende

Twee dood, vyf beseer in ongeluk buite Carletonville

27 Desember 2021

‘n Man en ‘n vrou is vroeg vanoggend (27 Desember) dood en vyf ander mense is beseer toe twee ligte motors in ‘n kop-aan-kop botsing op die R501 buite Carletonville betrokke was.

Volgens die ER24 woordvoerder, Russel Meiring het paramedici net voor 01:00 op die toneel aangekom.

“Een man het binne een van die motors gelê, terwyl die vrou naby die ander voertuig gelê het. Beide is op die toneel dood verklaar,” sê Meiring.

Vyf ander volwassenes het op die toneel rondgeloop en het ligte beserings opgedoen.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

kleinfontein2

EFF-optog na Kleinfontein: Hoë polisie-voorkoms in Kleinfontein is oordrewe, sê EFF

494176549_678769244799837_2127636851668020320_n

Limpopo-boer op sy plaas vermoor

Gp3XkDuWYAAKpew

Werkersdag: “Ons moet dink aan die miljoene werklose mense”

Gp2eaDAXkAAip5x

44 Ethiopiese burgers uit Sandton-huis gered

DOKTER

AfriForum sê hokaai met NGV-regulasies

Ander Nuus Artikels

Kristof Slagmulder
Mosie oor Malema eersdaags in Vlaamse parlement gedebatteer
x-1170x600
X-gebruiker vrees vir lewe ná News24-artikel
Eie rigting
Ope brief aan Adriaan Basson
kleinfontein2
EFF-optog na Kleinfontein: Hoë polisie-voorkoms in Kleinfontein is oordrewe, sê EFF
494176549_678769244799837_2127636851668020320_n
Limpopo-boer op sy plaas vermoor

Twee dood, vyf beseer in ongeluk buite Carletonville


Luister nou

Volgende