Laataand

Weeksdae
22:00 - 24:00

Luister nou

Volgende

Twee dood ná brand by spesiale skool

23 Augustus 2023

Twee tydelike werknemers is dood in ‘n brand by ‘n spesiale skool in Atteridgeville, Pretoria.

Die woordvoerder van die Tshwane-nooddienste, William Mabaso, sê nooddienste is ontbied nadat ‘n brand vroeër vandag by die Zodwa-spesiale skool uitgebreek. Die brand is deur ‘n gaslekkasie veroorsaak.

Hy sê vier mense is ook in die voorval beseer en moes na die hospitaal afgevoer word vir behandeling.

Die woordvoerder van die departement van onderwys in Gauteng Steve Mabona sê geen leerlinge is in die brand dood nie.

KOOP NOU KAARTJIES – https://itickets.co.za/events/472390

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

ENOCH

Minister Godongwana lewer vir die 3de keer sy begrotingsrede

Untitled design (2)

Hoëgehalte Brandstof van DSL Fuels – Beter vir Enjins, Beter vir Jou Besigheid

GraUysfXsAAcdKU

Solidariteit doen ‘n beroep op Ramaphosa om stappe aan te kondig om verhouding met VSA te herstel

Geld-1

Verbruikersprysinflasie nou op 2,8%

IMG-20220418-WA0228

Addo-park maak geskiedenis met die verskuiwing van 42 olifante

Ander Nuus Artikels

Screenshot 2025-05-21 123804
Nuuskommentaar: Internasionale Museumdag (18 Mei) se oproep tot ons
GreTTOMXoAArt_c
“Apartheidsbelasting” van die hand gewys
Grekf-sXIAACXI5
Politieke partye, organisasies reageer op die derde begroting
ENOCH
Minister Godongwana lewer vir die 3de keer sy begrotingsrede
Untitled design (2)
Hoëgehalte Brandstof van DSL Fuels – Beter vir Enjins, Beter vir Jou Besigheid

Laataand

Weeksdae
22:00 - 24:00

Luister nou

Volgende