Laataand

Weeksdae
22:00 - 24:00

Luister nou

Volgende

Tussenverkiesings uitgestel

30 Junie 2021

Die kieshof in Bloemfontein het ‘n aansoek van die Onafhanklike Verkiesingskommisie toegestaan dat agt tussenverkiesings – wat vandag in vier provinsies sou plaasvind – uitgestel kan word.

Die OVK is by magte om die verkiesings uit te stel – maar nie vir ‘n onbepaalde tydperk nie – en die hofbevel het dit nou moontlik gemaak dat die tussenverkiesings op ‘n later stadium kán plaasvind.

Politieke partye is ongelukkig omdat die OVK nie die besluit behoorlik aan hulle gekommunikeer het nie en die partye is eers vanoggend in kennis gestel van die amptelike bevel.

Hoop, Glo, Leef in Afrikaans.
Jou ondersteuning versterk Afrikaanse media. Hou jou taal op die lug.
Klik hier.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

ENOCH

Minister Godongwana lewer vir die 3de keer sy begrotingsrede

Untitled design (2)

Hoëgehalte Brandstof van DSL Fuels – Beter vir Enjins, Beter vir Jou Besigheid

GraUysfXsAAcdKU

Solidariteit doen ‘n beroep op Ramaphosa om stappe aan te kondig om verhouding met VSA te herstel

Geld-1

Verbruikersprysinflasie nou op 2,8%

IMG-20220418-WA0228

Addo-park maak geskiedenis met die verskuiwing van 42 olifante

Ander Nuus Artikels

Screenshot 2025-05-21 123804
Nuuskommentaar: Internasionale Museumdag (18 Mei) se oproep tot ons
GreTTOMXoAArt_c
“Apartheidsbelasting” van die hand gewys
Grekf-sXIAACXI5
Politieke partye, organisasies reageer op die derde begroting
ENOCH
Minister Godongwana lewer vir die 3de keer sy begrotingsrede
Untitled design (2)
Hoëgehalte Brandstof van DSL Fuels – Beter vir Enjins, Beter vir Jou Besigheid

Laataand

Weeksdae
22:00 - 24:00

Luister nou

Volgende