Laataand

Weeksdae
22:00 - 24:00

Luister nou

Volgende

Tshwane-metro waarsku oor watertekorte in groot dele van Pretoria

8 Februarie 2022

Groot dele van Pretoria kan watertekorte ervaar, weens probleme by ‘n pompstasie van Rand Water.

Kragverskaffing by die Mapleton pomp is die afgelope naweek uitgeknikker, en tegnici sukkel nog om die kragtoevoer ten volle te herstel.

Dit beteken dat water slegs teen 58% gepomp word na die Tshwane metro se Vlakfontein reservoir.

Twee ander reservoirs, Selcourt en Bronberg se watervlakke word ook deur die kragprobleem geraak.

Woonbuurte wat watertekorte of laer waterdruk kan ervaar sluit in Garsfontein, Mooikloof, Cullinan, Mamelodi, Constantia Park, Cornwall Hill, Klapperkop, Erasmus rand en Waterkloofrif.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

ENOCH

Minister Godongwana lewer vir die 3de keer sy begrotingsrede

Untitled design (2)

Hoëgehalte Brandstof van DSL Fuels – Beter vir Enjins, Beter vir Jou Besigheid

GraUysfXsAAcdKU

Solidariteit doen ‘n beroep op Ramaphosa om stappe aan te kondig om verhouding met VSA te herstel

Geld-1

Verbruikersprysinflasie nou op 2,8%

IMG-20220418-WA0228

Addo-park maak geskiedenis met die verskuiwing van 42 olifante

Ander Nuus Artikels

Screenshot 2025-05-21 123804
Nuuskommentaar: Internasionale Museumdag (18 Mei) se oproep tot ons
GreTTOMXoAArt_c
“Apartheidsbelasting” van die hand gewys
Grekf-sXIAACXI5
Politieke partye, organisasies reageer op die derde begroting
ENOCH
Minister Godongwana lewer vir die 3de keer sy begrotingsrede
Untitled design (2)
Hoëgehalte Brandstof van DSL Fuels – Beter vir Enjins, Beter vir Jou Besigheid

Laataand

Weeksdae
22:00 - 24:00

Luister nou

Volgende