Fokus met Anton Meijer

Maandae
19:10 - 20:00

Luister nou

Volgende

Tshwane-metro speaker verdaag raadsvergadering

27 Maart 2023

Die speaker van die Tshwane-metro, Mncwedi Ndzwanana het vandag se spesiale vergadering verdaag.

Raadslede sou tydens vandag se vergadering ‘n mosie van wantroue in die speaker, Ndzwanana instel.

Die vergadering is belê deur die stadsbestuurder, Johann Mettler, ná die Speaker nie gehoor wou gee aan ‘n petisie wat gevra het vir die vergadering nie.

Ndzwanana het sê hy het die petisie oorweeg, maar het bevind dat daar om en by 10 handtekeninge is wat nie ooreenstem met handtekeninge van raadslede nie.

Vir dié rede meen hy dat vandag se vergadering dus onwettig is.

Foto: EWN

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

Cyril-4-1

Nuusbrief: “Suid-Afrika speel ‘n belangrike rol in die transformasie van Afrika se ekonomie”

Tiger Brands beverage manufacturing facility in South Africa

Voedselprodusent maak skikkingsaanbod na 2017 se listeriose-uitbreking

GquJsHhXAAAiYuq

AfriForum ondersteun 49 Suid-Afrikaners se besluit om ‘n “beter lewe in die VSA te soek”

Plastic view

PLASTIC VIEW MAAK DRAAI IN DIE PARLEMENT

Internasionale perspektief

Die Suid-Tirool-model moet globaal meer aandag kry

Ander Nuus Artikels

Repliek
Van Wiskunde tot werk
GRVyh6TbEAAnjIT
Omstrede vroedvrou ontken aanklagtes teen haar
CYRIL IVOOR
“49 Vlugtelinge word nie sleg behandel in SA nie,” sê Ramaphosa
Cyril-4-1
Nuusbrief: “Suid-Afrika speel ‘n belangrike rol in die transformasie van Afrika se ekonomie”
Tiger Brands beverage manufacturing facility in South Africa
Voedselprodusent maak skikkingsaanbod na 2017 se listeriose-uitbreking

Fokus met Anton Meijer

Maandae
19:10 - 20:00

Luister nou

Volgende