Tshwane-metro sit sy veldtog voort om agterstallige skuld in te samel

Luister nou

Volgende

Tshwane-metro sit sy veldtog voort om agterstallige skuld in te samel

11 Maart 2024

Die adjunk-burgemeester in die Tshwane-metro, Nasiphi Moya het ‘n dringende beroep op inwoners gedoen om die nodige betalingsreëlings met die metro te tref indien hul kragrekeninge agterstallig is.

Dit kom te midde van die Tshwane se veldtog, #TshwaneYaTima waarin hy poog om agterstallige skuld in te samel. Onwettige kragverbindings word ook opgespoor en ontkoppel.

Moya sê indien inwoners nie hulle rekeninge onmiddellik kan vereffen nie, kan afbetalingsooreenkomste gemaak word.

Die metro het verlede week strafregtelike klagte aanhangig gemaak teen ‘n sakekompleks in Centurion wat onwettige kragverbindings weer, sonder toestemming, gekoppel het.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

Kleinfontein

Kleinfontein verwelkom die stigting van ‘n Burgemeestersubkomitee rakende gemeenskappe

SABC Building in Aukland Park 02/08/05 pix robbie tshabalala

“Swak bestuursbesluite lei tot finansiële nood by die SAUK”

FlySafair-to-offer-fly-now-pay-later-solution-800x400 (1)

Kajuitkonsternasie oor ’n botteltjie water

Untitled design (5)

Paaie in die Ekurhuleni-metro óók deurspek met slaggate

Gq-hV1-WIAAgdFh

Adjunk-burgemeester lê die Tshwane-metro se konsepbegroting voor

Ander Nuus Artikels

b1c1114b57e7f27b20fdcc84c7bdc4628109d182=w700
Panyaza Lesufi verklaar die DA as ‘n vyand van ANC
Amazing sunset at savannah plains in Tsavo East National Park, Kenya
Afrika het sy warmste dekade nóg beleef
Pieter_Groenewald
3 000 paroolgangers in een jaar wéér tronk toe