Annigang met Antowan

Weeksdae
14:00 - 16:00

Luister nou

Volgende

Tshwane-metro sit nóg ligte af

11 Februarie 2022

Die Tshwane-metro sal vandag met sy veldtog voortgaan om die elektrisiteit en water te sny van dié persone en organisasies wat hulle geld skuld. 

Gedurende dié week is organisasies en staatsdepartemente soos Denel, die departement van hoër onderwys, die departement van openbare werke, asook verskeie hotelle se nutsdienste gesny weens agterstallige rekeninge aan die metro. 

Die metro se woordvoerder, Selby Bokaba sê residensiële gebruikers is volgende. Hy sê wanbetalende verbruikers van huise, woonstelkomplekse en landgoedere sal volgende geteiken word.

Bokaba sê die metro word tans R17-miljard geskuld. Volgens hom is die metro ook tevrede met die vordering tot dusver. 

https://twitter.com/CityTshwane/status/1492058652781461504
https://twitter.com/CityTshwane/status/1492061370082369541

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

Tiger Brands beverage manufacturing facility in South Africa

Voedselprodusent maak skikkingsaanbod na 2017 se listeriose-uitbreking

GquJsHhXAAAiYuq

AfriForum ondersteun 49 Suid-Afrikaners se besluit om ‘n “beter lewe in die VSA te soek”

Plastic view

PLASTIC VIEW MAAK DRAAI IN DIE PARLEMENT

Internasionale perspektief

Die Suid-Tirool-model moet globaal meer aandag kry

Office-Johannesburg

“Johannesburg kan nie meer van krisis tot krisis voortstrompel”

Ander Nuus Artikels

GRVyh6TbEAAnjIT
Omstrede vroedvrou ontken aanklagtes teen haar
CYRIL IVOOR
“49 Vlugtelinge word nie sleg behandel in SA nie,” sê Ramaphosa
Cyril-4-1
Nuusbrief: “Suid-Afrika speel ‘n belangrike rol in die transformasie van Afrika se ekonomie”
Tiger Brands beverage manufacturing facility in South Africa
Voedselprodusent maak skikkingsaanbod na 2017 se listeriose-uitbreking
GquJsHhXAAAiYuq
AfriForum ondersteun 49 Suid-Afrikaners se besluit om ‘n “beter lewe in die VSA te soek”

Annigang met Antowan

Weeksdae
14:00 - 16:00

Luister nou

Volgende