Tshwane-metro se oortydbeleid verander, maar kragonderbrekings kos die stad meer as R100-miljoen


Luister nou

Volgende

Tshwane-metro se oortydbeleid verander, maar kragonderbrekings kos die stad meer as R100-miljoen

Die DA in die Tshwane-metro sê die metro se oortydbeleid kos die stad ‘n verlies van R130-miljoen, maar tog bly inwoners in die donker.

Dit kom te midde van ‘n geskeduleerde kragonderbreking wat gister tussen 09:00 en 13:00 moes plaasvind, maar wat toe veel langer aangehou het met sommige woonbuurte in die ooste van Pretoria wat se kragtoevoer eers laat gisteraand herstel is.

Daar is steeds sommige woonbuurte wat nié kragtoevoer het nie.

Die DA se woordvoerder oor finansies in die Tshwane-metro, Jacqui Uys meen weens onbekwaamheid en swak vakmanskap beleef Pretorianers nou veel meer kragonderbrekings as toe beurtkrag gegeld het.

Volgens Uys is die herhaaldelike kragonderbrekings problematies aangesien die ANC se nuwe oortydbeleid beteken dat werkers nié na-ure mag werk aan nood kragonderbrekings nie.

Sy sê die ANC voer aan dat hulle die oortydbeleid aangepas het om geld te spaar, maar kragonderbrekings het die metro nét in April vanjaar R130-miljoen gekos.

“Die DA ondersteun die verantwoordelike bestuur van oortyd, maar meen daar is verskille wanneer noodsituasies ter sprake is.”

Die beplande instandhouding het misluk wat beteken dit moet uitgestel word.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

Screenshot 2025-07-05 112441

Solidariteit begin met stappe teen Bidvest oor “rassistiese” beurs

Chairs,,Table,And,Toys.,Interior,Of,Kindergarten.

22% van Graad R-onderwysers is nie gekwalifiseer nie

LISENSIE-2

OUTA vra dat rybewyskaarte 10 jaar geldig moet wees

covid-1

Studie: 50% van Covid-19-pasiënte beleef langtermyngeheue- en geestesgesondheidsprobleme

0000416479_resized_newidcard

Binnelandse sake verleng kantoorure in die skoolvakansie vir ID-aansoeke

Ander Nuus Artikels

GvZuflXXAAAZv4E
Ek sal nié dissiplinêre stappe doen teen Mkhwanazi nie – Nasionale Polisiekommissaris
ENOCH1-large
Minister gaan hemelhoë salarisse by staatsbeheerde maatskappye bekyk
GvVmHWcWoAAxnfb
Italiaanse man dood toe vliegtuig se enjin hom insuig
Screenshot 2025-07-05 112441
Solidariteit begin met stappe teen Bidvest oor “rassistiese” beurs
Chairs,,Table,And,Toys.,Interior,Of,Kindergarten.
22% van Graad R-onderwysers is nie gekwalifiseer nie

Tshwane-metro se oortydbeleid verander, maar kragonderbrekings kos die stad meer as R100-miljoen


Luister nou

Volgende