My Saterdag Jacques Botes

Saterdae
06:00 - 11:00

Luister nou

Volgende

“Tshwane-metro se finansiële situasie verbeter geleidelik”

23 April 2024

Die VF Plus sê die aanstelling van kundiges in sleutelposte in die Tshwane-metro het ʼn beduidende rol gespeel in die verbetering van die metro se finansies en werksaamhede.

‘n Raadslid van dié party, Mari Joubert het gereageer op ‘n opmerking van die ouditeur-generaal tydens ʼn vergadering met die metro se openbare rekeningekomitee.

Sy sê die OG, Tsakani Maluleke het dit duidelik gestel dat daar nog ruimte vir verbetering is.

Maluleke meen ook dat die artikel 79-komitees – waarvan die openbare rekeningekomitee deel vorm – meer toesig oor departemente, met inbegrip van die interne ouditdepartement, moet uitoefen.

Joubert sê die VF Plus sal voor die bekendmaking van die begroting vir die 2024/2025-boekjaar dat meer fondse begroot word vir infrastruktuur.

“Die agterstand in die herstel van infrastruktuur moet verklein word om te verhinder dat die metro miljoene aan inkomste vir water en elektrisiteit verloor.”

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

PADWAARDIG

SOE ondersoek OUTA se verslag oor bedrieglike padwaardige-sertifikate

WapensvirSAPD_17April2025

AfriForum oorhandig nuwe “wapens” aan polisieminister se lyfwagte

POLISIE2-1

10 000 speurders sluit by privaatsektor aan of bedank in die afgelope 9 jaar

NA Exterior

OUTA vra vir strenger regulering van voordele aan openbare ampsdraers

VAPE-1

DA nader gesondheidsdepartement oor tieners se gebruik van damptoestelle

Ander Nuus Artikels

Donald Trump
Nuuskommentaar: Die ANC se stryd teen Trump én realiteit
NWU
NWU sê hy bevind geen bewyse van sangoma-ritueel nie
ENOCH1-large
“Geen hofsaak sal BTW-verhoging keer nie”
PADWAARDIG
SOE ondersoek OUTA se verslag oor bedrieglike padwaardige-sertifikate
WapensvirSAPD_17April2025
AfriForum oorhandig nuwe “wapens” aan polisieminister se lyfwagte

My Saterdag Jacques Botes

Saterdae
06:00 - 11:00

Luister nou

Volgende