Tshwane-metro en binnelandse werk saam om onwettige grondbesetting hok te slaan

Luister nou

Volgende

Tshwane-metro en binnelandse werk saam om onwettige grondbesetting hok te slaan

9 September 2024

Die VF Plus-raadslid en burgemeesterskomiteelid vir gemeenskapsveiligheid in die Tshwane-metro, Grandi Theunissen sê onwettige buitelanders wat betrokke is by misdaad, en onwettige grondbesetting sal eersdaags na hul land van oorsprong teruggestuur word.

Theunissen sê die Tshwane-metro en die minister van binnelandse sake, dr. Leon Schreiber, het tydens ‘n vergadering ooreengekom om saam te werk om die probleem onder die loep te neem.

Hy sê een van die grootste probleme is buitelanders wat verlate geboue in die middestad beset waar hulle kamers aan ongedokumenteerde buitelanders verhuur wat ʼn gesondheids-, brand- en veiligheidsrisiko inhou.

Theunissen meen die vermoede bestaan dat sindikate met stadsamptenare, regsfirmas en die aktekantoor saamwerk om eiendomme in die naam van misdadigers oordra.

Hy sê die minister is versoek om te help met onmiddellike deportasie.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

Tshwane-water - foto met erkenning aan Randwater

VF Plus eis dringende optrede met Tshwane-watervoorsiening

insignia-air-fryer

Meer as 3-miljoen lugbraaiers herroep weens vlamme, oorverhitting

Untitled design

Menslike as langs Weskuspad gestort

gt1776021

Nóg ‘n KZN-strand sluit oor watergehalte

ENOCH2

Minister sê hy sal nié bedank nie

Ander Nuus Artikels

ENOCH
Hof stop ook nou amptelik die BTW-verhoging
pexels-shvets-production-9775854
Solidariteit eis einddatum vir “rassewette wat deur Suid-Afrikaners verwerp word”
SENZO-MCHUNU
Die minister van polisie vra om verskoning nadat hy skoolhoof van verkragting beskuldig