Laataand

Weeksdae
22:00 - 24:00

Luister nou

Volgende

Tshwane-metro bekom hofbevel teen SAMWU

25 Maart 2022

Die Tshwane-metro het ‘n hofbevel bekom wat bepaal dat die Suid-Afrikaanse Munisipale Werkersvakbond, SAMWU, se bestuur en stakende werkers hulle skuldig maak aan die minagting van ‘n hofbevel.

Die bevel is uitgereik nadat die arbeidshof in Johannesburg bevind het dat die vakbond en sy stakende lede ‘n vorige hofbevel verontagsaam het.

Volgens die nuwe hofbevel moet die polisie en die metropolisie toesien dat die bepalings van die bevel afgedwing word.

Daar is ook ‘n kostebevel teen SAMWU uitgereik.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

Cyril-4-1

Nuusbrief: “Suid-Afrika speel ‘n belangrike rol in die transformasie van Afrika se ekonomie”

Tiger Brands beverage manufacturing facility in South Africa

Voedselprodusent maak skikkingsaanbod na 2017 se listeriose-uitbreking

GquJsHhXAAAiYuq

AfriForum ondersteun 49 Suid-Afrikaners se besluit om ‘n “beter lewe in die VSA te soek”

Plastic view

PLASTIC VIEW MAAK DRAAI IN DIE PARLEMENT

Internasionale perspektief

Die Suid-Tirool-model moet globaal meer aandag kry

Ander Nuus Artikels

Repliek
Van Wiskunde tot werk
GRVyh6TbEAAnjIT
Omstrede vroedvrou ontken aanklagtes teen haar
CYRIL IVOOR
“49 Vlugtelinge word nie sleg behandel in SA nie,” sê Ramaphosa
Cyril-4-1
Nuusbrief: “Suid-Afrika speel ‘n belangrike rol in die transformasie van Afrika se ekonomie”
Tiger Brands beverage manufacturing facility in South Africa
Voedselprodusent maak skikkingsaanbod na 2017 se listeriose-uitbreking

Laataand

Weeksdae
22:00 - 24:00

Luister nou

Volgende