Laataand

Weeksdae
22:00 - 24:00

Luister nou

Volgende

Tshwane-metro begin met ontslag van stakers

3 Augustus 2023

 Die Tshwane-metroraad het 41 briewe aan stakende amptenare gegee waarin hulle meegedeel word dat die raad beoog om hulle te ontslaan – weens hulle voortgesette betrokkenheid by die onwettige staking.

Volgens die raad se woordvoerder, Selby Bokaba, sal die raad ook die arbeidshof op ‘n dringende basis nader om die lede van die vakbond, Samwu, te laat skuldig bevind aan minagting van die hof.

Dit nadat dié hof Vrydag ‘n hofbevel aan die raad toegestaan het dat die staking – en meegaande arbeidsoptrede – onwettig was.

Dienslewering in die Jakarandastad word ernstig deur dié optrede geraak.

Bokaba sê vyftien werknemers van die raad is ook in hegtenis geneem vir klagtes van openbare geweld en dat hulle bykomende interne optrede in die gesig sal staar.

KOOP NOU KAARTJIES – https://itickets.co.za/events/472390

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

GrYgh3mW8AA78LQ

Centurion-kragonderbreking: Metro kan nog nie oor hersteltyd sê nie

0000800397_resized_oscarmabuyane1022

Oos-Kaapse premier word deel van misdaadstatistiek – ondanks polisiebewaking

School,Classroom,With,Blackboard

Departement van onderwys veroordeel aanval op leerling

Gwede2-1

Gwede Mantashe SA se “nuwe president” – net tydelik

ChatGPT Image May 19, 2025, 03_15_29 PM

Malema: “Ramaphosa se besoek na VSA is ‘n mors van tyd”

Ander Nuus Artikels

GrYgh3mW8AA78LQ
Voormalige burgemeester vaar uit oor brandende substasies
Matriekeksamen
Onderwysdepartement stel raad saam om 30%-slaagsyfer te heroorweeg
GrWax5CXIAAmt93
Wraakpornografie is nou onwettig in die VSA na Trump ‘n wet onderteken
GrYgh3mW8AA78LQ
Centurion-kragonderbreking: Metro kan nog nie oor hersteltyd sê nie
0000800397_resized_oscarmabuyane1022
Oos-Kaapse premier word deel van misdaadstatistiek – ondanks polisiebewaking

Laataand

Weeksdae
22:00 - 24:00

Luister nou

Volgende